

KNUPPELDIK SE MELKKLUITJIES
Lewer 4 – 6 porsies
40 g (75 ml) vlapoeier
50 g (60 ml) suiker
500 ml (2 koppies) melk
2 eiers, geskei
2 ml vanieljegeursel
15 ml (3 teelepels) botter of margarien
7 ml (1½ teelepels) gemaalde kaneel Continue reading→
Author Archives: marie troskie
PASTA SLAAI MET MIELIES
PASTA SLAAI MET MIELIES
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie
FOOD LOVERS RECIPES
500 g pasta
1 fyngekapte ui
1 fyngekapte soetrissie (geenpeper)
1 x 410 g heelpit mielies
SOUS
1 koppie tamatiesous
½ koppie asyn
½ koppie olie
½ koppie suiker
2 teelepels kerriepoeier
Sout en peper
VEGETARIESE SPINASIELASAGNE
VEGETARIESE SPINASIELASAGNE
Genoeg vir 6 mense
WITSOUS
30 ml (2 e) botter
90 ml (6 e) koekmeel
knippie mosterdpoeier
1 L (4 k) melk
SPINASIEMENGSEL
15 ml (1 e) botter
15 ml (1 e) olyfolie
2 uie, geskil en gekap
5 ml (1 t) vars tiemie
300 g babaspinasie
200 g fetakaas, gekrummel Continue reading
SOETSUUR TJOPS OP DIE STOOF


MAKLIKE WAFELS

MAKLIKE WAFELS
Ek het hierdie wafels nou net gemaak, ek het 4 uit gekry, kon nie glo nie. Daar is nie eens bakpoeier in nie en is heerlik. Ek het stroop, bar one, roomys, piesang en room bo-op gesit.
2 eiers
2 teelepels suiker
‘n knippie sout
1 koppie melk
1 koppie meel Continue reading
INGELEGDE AVOKADOS

INGELEGDE AVOKADOS
SOUS:
175 ml olyfolie
90 ml suurlemoensap
175 ml witspirits asyn
30 ml Country & Herb van Robertsons Continue reading
LONKIE SE YSKASTERT BANANA ECLAIR
10 piesangs, in ringe gesny
2 pakke Marie- of Tennisbeskuitjies
1 blikkie karamel
1 groot boksie (instant) vla, aangemaak
1 boksie Orly Whip
250g pepermentsjokolade
6 kersies, vir versiering Continue reading
KEKERERTJIE EN TUNA VISKOEKIES
KEKERERTJIE EN TUNA VISKOEKIES
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie
FOOD LOVERS RECIPES
1 blik (410 g) kekerertjies, gedreineer
2 knoffelhuisies, fyngedruk
2 eiers
60 ml (¼ koppie) vars koljander, gekap
2 blikke (170 g elk) tuna, gedreineer
15 ml (1 eetlepel) suurlemoensap
sout en peper
250 ml (1 koppie) broodkrummels
Druk die kekerertjies fyn. Voeg die res van die bestanddele by en meng. Geur met sout en peper.
Vorm koekies; verkoel 30 minute. Vlakbraai en dreineer.
Vir voorsit:
Verhit die botter en roerbraai die groente.
Sit voor saam met Griekse jogurt, oor die tunakoekies.
En eie tuisgemaakte beet.
WIMPIE SE BBB BROODJIES
CREAMY TOMATO MEAT LOAF
CREAMY TOMATO MEAT LOAF
Temp. for baking: 160°C
21 x 14 x 7cm lightly greased loaf tin
Baking time: 1 hour
(Serves 6)
750g minced beef
150ml sour cream
1 pckt tomato soup mix
1 onion, finely chopped
2 cloves of garlic, finely crushed
Seasoning: salt, 5 ml paprika, chopped red chilli (to taste) Continue reading







