


500 ml gaar pampoen
100 ml suiker
knippie sout
2 groot eiers
250 ml melk
5 ml bakpoeier
5 ml vanilla
40 ml vla poeier
20 ml botter
fyn kaneel vir bo-oor Continue reading




RUMP STEAK
Ek het rump steak gebruik
olyf olie bo oor gesmeer of gewonw olie en toe
worchestersous bo oor, sout en peper en braai speserye.
suurlemoen sap bo oor.
chips met ‘n mengelslaai daarby Continue reading→


DIE RYS MUIS RESEP
Aartappel gaar gekook en uitgehol, gevul met rys.
Ore is wortels, oë is boontjies
Snore is spaghetti
pampoen (butternut)
skaaptjop en waatlemoen
Aartappels wat uithol is gebruik ek more vir aartappelslaai.
rys wat oor is gaan ek more aand ook gebruik
Resep: Marie Rheeder Troskie
MARIE SE SOUTTERT
In plaas van kaas het ek 2 minute noedels gebruik.
400 ml melk
1 blik soutbeesvleis en 3 weense worsies, opgesny
3 of 4 geklitste eiers
1 x 2 minute noedels (gaar in mikrogolf, gebruik in plaas van 500 ml gerasperde kaas)
1 ui, gekap
125 ml koekmeel
5 ml elk van sout, mosterdpoeier, as jy wil pietersielie en 1 ml knoffelvlokkies
Meng alles saam, gooi in gesmeerde bak en bak tot gestol, en ligbruin 180°C, rasper kaas bo-oor.
Dit is lekker, gou en maklik.
Marie Rheeder Troskie


BILTONG EN AVO PIZZA
1. klaar gekoopte pizza deeg gekoop
2. uie en tamatie stew gebraai,toe bo oor pizza gesmeer
3. biltong bo op gesit.
bietjie peperkorrels
4.kaas bo oor gerasper nie te veel nie
4. paar fyn stukkies tamatie
In oondtjie gesit tot die kaas smelt
getop met avo en gekrummelda feta kaas en WHALA
Resep & foto: Marie Rheeder Troskie
SLAP PAP-STYWE PAP-KRUMMEL-PAP
Die geheim van goeie pap lê in die regte verhouding van water tot meel. Maar hoeveel water vir slappap – en hoe gereeld roer jy krummelpap nou weer? Ons verduidelik jou mooi.
Jy benodig
(genoeg vir 4-6 mense)
Vir stywepap
1½ koppie water en 1 koppie mieliemeel
Vir sagte ontbytpap
2 koppies water en 1 koppie mieliemeel Continue reading→
Hou kropslaai vars in die yskas vir tot 3 weke:
Sny stronk gedeel uit en sit in tupperware bak, met n lepel/vurk of mes.
Daar word beweer die item moet van silver wees, maar my vurk is somma gewone ‘siver plated’. Daar is verseker so n t-lepel of vurk in julle kassies.
Ek waarborg julle, bly kraakvars vir tot 3 weke.
EASTWOOD LOFTUS NEL – foto Marie Rheeder Troskie



If you freeze the lemonade in bottles the knight before, it will melt during your hike, leaving you with an ice cold thirst quencher.
1 CUP FRESH LEMON JUICE
1 CUP OF SUGAR
2 FRESH THYME SPRIGS
4 CUPS OF WATER Continue reading→
You cannot copy content of this page
