PAMPOENTERT
500 ml gaar pampoen
100 ml suiker
knippie sout
2 groot eiers
250 ml melk
5 ml bakpoeier
5 ml vanilla
40 ml vla poeier
20 ml botter
fyn kaneel vir bo-oor
500 ml gaar pampoen
100 ml suiker
knippie sout
2 groot eiers
250 ml melk
5 ml bakpoeier
5 ml vanilla
40 ml vla poeier
20 ml botter
fyn kaneel vir bo-oor
Meng al die bestanddele saam.
Bak in oond in gesmeerde pan.
Bak in oond van 180°C vir 35 tot 45 minute.
Strooi kaneel bo-oor.
Resep van my vriendin Belinda
2de Foto: Johan Röntgen – Het die pampoen probeer, maar net rou gerasperde botterskorsies gebruik.