

WORTELTERT
3/4 k suiker
2 eiers
+- 2 k gekookte wortels, fyn gemaak
1 t kaneel
1 t vanilla
3/4 k melk Continue reading


WORTELTERT
3/4 k suiker
2 eiers
+- 2 k gekookte wortels, fyn gemaak
1 t kaneel
1 t vanilla
3/4 k melk Continue reading→



ANDY’S EASY MELKKOS
Scald 1 litre milk in microwave for about 7 min on 100%.
Rub a heaped T butter and 2 ml salt into 200 ml flour.
Add flour mix all at once to milk and cook a further 4 to 6 min at 100% .
Stir every minute or so. Serve sprinkled with cinnamon sugar.
Photo: Andy Galloway
Tweede foto: Lisa Pretorius


MARIETTE SE 7 MIN MIKROGOLF SJOKOLADE KOEK
Gewone 7 min mikrogolf sjokoladekoek in ringpan met kersies ook in beslag en Orley Whip geklop met blikkie Caramel kondensmelk bo-oor en neute gestrooi👌
My resep:
500 ml koekmeel
20 ml bakpoeier
30 ml kakao
knippie sout
250 ml suiker
3 ekstra groot eiers
125 ml kookolie
250 ml kookwater Continue reading→


SONJA SE MIKROGOLF JOGURTTERT
1 liter Bliss Volroom Jogurt (geur van jou keuse)
1 blikkie kondensmelk
1 tot 2 pakkies Tennisbeskuitjies
Pak ‘n laag beskuitjies onder en langs die kant van ‘n tertbak (ek breek die beskuitjies in die helfte anders steek dit te ver uit)
Meng jogurt met kondensmelk en gooi helfte van die mengsel in die tertbak bo op die beskuitjies.
Pak nou nog ‘n laag beskuitjies en gooi laaste van beslag bo op. Continue reading→


MARIANNE SE MIKROGOLF WILDSBALLE
Ongeveer 500 g wildsmaalvleis
1 groot ui, gerasper
3/4 koppie broodkrummels
1 eier
sout en growwe swartpeper
mincespice
selderysout
opgehoopte teelepel bisto
plat teelepel bruin uie soppoeier Continue reading→


MARIE SE MIKROGOLF SJOKOLADE POEDING
125 g margarien
250 ml koekmeel
2 ml sout
5 ml vanilla
20 ml kakao
1 eier
200 ml melk
15 ml bakpoeier
200 ml suiker
Sous:
3 koppies kookwater om lekker sous te maak
½ koppie suiker
3 eetlepels kakao
1 eetlepel margarien Continue reading→


SJOKOLADE MIKROGOLF KOEK
(Volgens my – DIE LEKKERSTE OOIT)
Probeer gerus met die ‘chilli powder’ ook
KOEK:
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
3 eetlepels kakao
4 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
2 eiers
¼ koppie olie
1 koppoe lou water
1 teelepel vanilla geursel
1 eetlepel rissiepoeier (optioneel) Continue reading→


MIKROGOLF HOENDERMAGIEPASTEI
500 g Hoendermagies
1 groot ui, in halwe ringe gesny
Handvol fyn gekerfde kool
1 hoenderblokkie
1e sojasous
Kook bogenoemde saam tot sag, voeg dan 1 medium aartappel in klein blokkies gesny by en kook tot aartappels sag, maak sous dik met koekmeel en bisto, dit moet lekker baie sous wees en skep dan in mikrogolfbak. Continue reading→


MARIANNE SE BRAAIPAP/PUTU IN DIE MIKROGOLF OOND
Gebruik braaipapmeel en sit so koppie meel vir elke persoon in n droe bak, wat in die mikrogolf kan gaan en groot genoeg is vir hoeveel pap om in die bak te pas, mikrogolf die droe meel vir 8-10min by 70persent krag, dit begin heerlik ruik dan weet jy sommer dis nou reg. Voeg kookwater by terwyl jy whisk tot dit soos slappap lyk. Mikrogolf weer 10min by 70persent krag en roer deur. Onthou om sout saam die meel te voeg voor jy die droe meel mikrogolf.
Bron en foto: Marianne De Beer


SJOKOLADE FUDGE IN DIE MIKROGOLF
Ek het toe die sjokolade fudge gemaak soos wat ons oor gepraat het. Ek het net bietjie karamel geursel ingesit. Dit is heeeeerlik!! Proe nie regtig soos fudge nie maar wel soos wat die naam sê: Sjokoladefudge. Ek het dit bo op gedruk met my fondant quilt drukker. So terloops: ek het toe my slab sjokolade gesmelt, dit dun gesmeer op waspapier en toe dit droog was, het ek dit in klein stukkies gebreek en kon toe gemaklik die 3 koppies af meet.
1 blikkie kondensmelk
3 koppies sjokolade
1 teelepelkaramelgeursel Continue reading→
You cannot copy content of this page
