

MARIANNE SE BRAAIPAP/PUTU IN DIE MIKROGOLF OOND
Gebruik braaipapmeel en sit so koppie meel vir elke persoon in n droe bak, wat in die mikrogolf kan gaan en groot genoeg is vir hoeveel pap om in die bak te pas, mikrogolf die droe meel vir 8-10min by 70persent krag, dit begin heerlik ruik dan weet jy sommer dis nou reg. Voeg kookwater by terwyl jy whisk tot dit soos slappap lyk. Mikrogolf weer 10min by 70persent krag en roer deur. Onthou om sout saam die meel te voeg voor jy die droe meel mikrogolf.
Bron en foto: Marianne De Beer






