

KARIN SE MIKROGOLF SJOKOLADEKOEK
Ek het ‘n maklike een wat my meisiekind omtrent daagliks bak:
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
1 koppie kookwater
2 eetlepels kakao
2 teelepels bakpoeier
knippie sout
2 eiers
1 gelykvol eetlepel mayonnaise
Meng alles bymekaar met ‘n vurk of whisk.
Sit in ringpan vir mikrogolfoond. Continue reading









