CHICKEN AND ROAST VEGETABLE LAYERED LOAF
Pesto (maak jou eie deur 60g basil blare, 50g pine nuts, 50g gerasperde parmesaan kaas, 2 knoffelhuisies en 75-125ml olyfolie (goeie een), te verwerk) in voedselverwerker tot dik pasta
Vir die hoender en groente laag het jy nodig:
2 red peppers
2 yellow peppers
2 chicken breasts,cut into strips
2 tbsp olive oil
1 large red onion, peeled and cut into wedges
2 courgettes, sliced length-ways
1 large round loaf 23cm/9inch wide (bread)
2 balls mozzarella, torn
1 beef tomato, thinly sliced Continue reading
Category Archives: Kosblikke/ Padkos / Lunch Boxes
PAMPOENKOEKIES IN STROOP
SOUS:
15 ml botter/margarien
375 ml suiker
200 ml melk
15 ml mielieblom
175 ml koue water Continue reading
CHEESE AND MARMITE SCONES
VEGETABLE AND BACON SLICES
MARIEBESKUITJIE VRUGTEBLOKKIES


MARIEBESKUITJIE VRUGTEBLOKKIES
Resep: Elaine Smit
Foto: Martmarie Cotter
FOOD LOVERS RECIPES
Vir ± 30 koekies
2 pakkies Mariebeskuitjies
250 ml suiker
250 g margarien
500 g Safari-vrugtemengsel (“Cake Mix”)
2 eiers, geklits
5 ml vanilla geursel Continue reading
ADAM SE LEKKER FRIKKADELLE
Ek het gisteraand my gunsteling frikadelle gemaak.
Meng die volgende:
500 g beesmaalvleis
500 g varkworsies vleis uit die derm gehaal
1 koppie broodkrummels
2 eiers
1 eetlepel gemengde jeera en koljanderpoeier
2 eetlepels gedroogde origanum
1 eetlepel fyn knoffel
sout en peper van jou keuse na smaak
koekmeel om die bolletjies in te rol
olie vir vlak braai
Continue reading
HAWERMOUT-VRUGTESKYWE

HAWERMOUT-VRUGTESKYWE
Foto: Wilma Josey Venter
FOOD LOVERS RECIPES
163 ml margarien
225 ml bruinsuiker
12,5 ml gouestroop
750 ml hawermout
150 ml sultanas
100 ml glanskersies, gekap
50 ml engelwortel, gekap
2 ml fyn gemmer
Stel oond op 180ºC. Room margarien en bruinsuiker saam en voeg stroop by. Voeg res van bestanddele by. Druk mengsel in rolkoek pan en maak gelyk. Bak 35-40 min. Sny in skywe terwyl nog warm. Laat afkoel.
HEIDI SE DADELBOLLETJIES


HEIDI SE DADELBOLLETJIES
450 g gesnipperde dadels
¾ koppie suiker
113 g margarien
3 koppies Rice Krispies
1 eier
klapper om bolletjies in te rol Continue reading
VYEROLLE


VYEROLLE
Haai vriende. Hier is die vyerolle se resep.
Pluk die vye en sny die stingeltjies af tot teen die vy.
Vye kan geskil word of net so gemaal word.
Maal die vye en gooi uit op gesmeerde plastiek skinkborde en plaas in plek waar dit droog kan word.
Maak rante los en rol op en plaas in droe houer.
Geniet dit, Ek doen so
BRON- MARGARET GOUWS
MAALVLEISPOFFERTJIES
MAALVLEISPOFFERTJIES
Resep geplaas deur Cecilia Woest Hunwick
Foto: Meisie Fuchs en Lisa Pretorius
FOOD LOVERS RECIPES
250 ml melk
2 eiers
125 ml olie, klits saam
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
2 ml fondor Continue reading













