

ENCHILADA BAKE
Vanaand eet ons Mexican.
Recipe serves 2
500 g mince
410 g whole kernel corn
410 g red kidney beans
410 g Mexican tomatoes
1 tablespoon tomato paste
salt and pepper
½ red onion
chili flakes for extra heat
sour cream or cream cheese
Guacamole
grated white and yellow cheddar
4 tortillas Continue reading
Category Archives: Eenskottel / All -in-one Dish
KOSHARI – KOSHARY – KUSHARY


KOSHARI – KOSHARY – KUSHARY
Two weeks ago, I remembered something I’ve eaten about 4 years ago, and since then could think of nothing else. I could not even remember what it was called, nor what it tasted like, just that it was delicious. 😄
Thankfully we have Google, and I found the recipe. This is definitely not for people on high protein / low carbs / Banting. 😳
I’ve watched about 20 youtube videos to get the recipe, but as with melktert, bobotie and pancakes, all the recipes differ and each one claims to be the best you’ll ever eat. 🙄 Continue reading
FRANSE ROOSTERBROOD MET ‘N TWIST


FRANSE ROOSTERBROOD MET ‘N TWIST
Genoeg vir 4 persone
4 ½ snye brood
4 rooiworsies in ringetjies gesny
1 ui gekap en gebraai tot deursigtig
4 agurkies in ringetjies gesny
4 Ingelegte peppadews opgekap
2 hoenderdye opgekook en grof gepluis
1 groot spinasieblaar fyn gekap
Plat tamatieskywe
6 eiers geklits, met genoeg melk gemeng en gegeur met sout en peper
Gerasperde kaas Continue reading
ADAM SE GEBAKTE FRIKKADELLE IN TAMATIEPASTA


ADAM SE GEBAKTE FRIKKADELLE IN TAMATIEPASTA
500g maalvleis
1 medium groot fyngekapte ui
1 pakkie bruin uiesop
2 teelepels fyn knoffel
1 teelepel oreganum
2 eiers
250 g pasta van jou keuse, half gaar gemaak in lig gesoute water.
1 blikkie gekapte tamaties.
halwe blikkie water
2 eetlepels koekmeel
1 eetlepel botter
sout na smaak. Continue reading
ADAM SE GEBAKTE FRANSE ROOSTERBROOD VERRASSING


ADAM SE GEBAKTE FRANSE ROOSTERBROOD VERRASSING
8 snye brood
1 opgekapte ui
5 eiers
1 blikkie soutvleis (boeliebief)
1 pakkie potato bake
1 koppie melk
baie kaas
(Hoeveelhede hang af van hoe groot jy jou gereg wil maak. Jy kan ook enige ander bestanddele van jou keuse vir ‘n vulsel gebruik) Continue reading
PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA


PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA
Resep en foto: Leandri Potgieter
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg wors van jou keuse
4 medium uie, in halfringe gekap
15 ml olyfolie
5 ml knoffel
peper na smaak
Worcestersous na smaak
1 bees aftrekselblokkie
15 ml mosterd
15 ml sweet chilie sous
15 ml blatjang
1 blik chakalaka
1 blik tamaties Continue reading
GROENTE SWARTPOT BOLLETJIES



GROENTE SWARTPOT BOLLETJIES
Het vanmiddag besluit om ietsie lekker te maak vir my mense.
Vat brooddeeg en rol dit in balletjies. (Ek het my eie deeg gemaak)
Plaas die balletjies in n swartboom pot en sit op n warm plek om te rys. ( onthou om pot te smeer met margerine.
Ek het uie en spinasie en kool fyn gesny en gebraai saam met ‘n halwe blikkie chackalaka en 4 kaas griller worsies wat op gesny was.
Bietjie sout en peper.
Het mengsel bo op geryste bolletjies geskep.
Paar snytjies ham dun op gesny en bo op gesit saam met gerasperde kaas.
In warm oond op 180 grade C gesit en vir n uur lank oop gebak totdat bolletjies gaar was.
Baie lekker.
Foto en resep: Ronel Muller Thoma
HOENDER ALA ADAM


HOENDER ALA ADAM
3 hoenderborsies
1 groot gekapte ui
1 groot groen soetrissie in stukkies gesny
250 g gekerfde sampioene
4 medium grootte wortels in klein blokkies gesny
1 pakkie room van hoender soppoeier
150 g gaar noedels van jou keuse (*sien nota)
(Stoom of kook die hoender en die wortels tot amper gaar en dreineer. Hou die aftreksel van die hoender eenkant. Ontbeen die hoenderborsies en sny of breek in stukkies. Continue reading
MARIETJIE SE BROCCOLI EIER GEREG


MARIETJIE SE BROCCOLI EIER GEREG
Genoeg broccoli om bak vol te pak in blommetjies gebreek
2 gerookte kaasworsies in ringetjies gesny
1 ui gekap
1 koppie Cheddar kaas gerasper
¾ koppie melk en room gemeng
6 eiers geklits
Plaas die broccoli, kaasworsies en uie in ‘n oondbak.
Meng kaas, melk en eiers, giet oor broccoli, ui en worsies, bak tot gaar by 180ºC. Voeg sout en peper by na smaak.
Baie lekker gewees.
Resep en foto: Marietjie du Toit
PADDA IN DIE GAT


PADDA IN DIE GAT
(TOAD IN THE HOLE)
Resep geplaas deur Adam Cloete
Foto: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
2 groot uie
2 eetlepels Engelse mosterdpoeier
Worcestershire-sous
125 g koekmeel
300 ml melk
ʼn teelepel sout
2 eiers
6 tot 8 kleinerige worsies van jou keuse (bangers werk goed)
Sny die uie in dik ringe en braai dit in ‘n bietjie olie oor medium hitte tot dit begin karameliseer. Strooi ‘n knippie sout oor die uie terwyl dit braai. Haal uit die pan en hou eenkant. Dit maak nie saak as die uie nie heel bly nie, hulle gaan in elk geval onder die beslag verdwyn. Continue reading

