

RONEL SE MACARONI- EN VISGEREG
Foto en resep: Ronel Muller Thomas
Het vanmiddag vir ons vir middagete gemaak.
500 g macaroni
1 eetlepel margarien
knippie neutmuskaat
2 knoffelhuisies, opgekap
2 medium uie, opgekap
knippie sout
¼ koppie kool, opgekap
1 blik Pilchards
½ blik chakalaka
Kook macaroni tot gaar volgens die aanwysings op die pak.
Braai die uie en knoffel in ‘n pan tot deurskynend en voeg ‘n bietjie sout by.
Voeg die kool by en braai verder. (Ek het kwart kop kool van klein koppie kool gebruik. ) Continue reading













