


KAPOKAARTAPPELS EN WORS GEREG
Resep geplaas deur San-Mare Joubert Fourie
Foto 1: San-Mare Joubert Fourie
Foto 2: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
Nuwe manier van kapokaartappels en wors.
Klaar gaar kapokaartappels
klaar gaar wors
gebraaide uie na smaak
blatjang na smaak
1 blikkie tamatie en uie smoor
1 pakkie wit uiesoppoeier aangemaak met 1 koppie melk
Gerasperde kaas na smaak
Sit onder in ‘n oondbak kapokaartappels, dan laag gaar wors, uie, dan blatjang, blik tamatie en uie smoor. Giet die uiesop mengsel bo oor. Volg met kaas.
Bak by 180ºC in oond tot gestol.
Heerlik!!
One thought on “KAPOKAARTAPPELS EN WORSGEREG”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.







Geskuif.