BLITSIGE VRUGTEKOEK-KERSKOEK
1 kg vrugtekoekmengsel
300 gr heel rooi glanskersies
250 ml appelsap
250 ml brandewyn/sjerrie
2 xtra groot eiers,geklits
750 ml semelverrykte bruismeel
5 ml fyn kaneel
2 ml sout
Ekstra brandewyn/sjerrie
Oond 180ºC. Maak 1 ronde koek. Continue reading
Category Archives: Diabetes / Diabetics
SEWE MINUTE SJOKOLADE KOEK VIR DIABETE

SEWE MINUTE SJOKOLADE KOEK VIR DIABETE
1 koppie suiker – vervang met Xylitol of Suki sweetner
1 koppie bruismeel – vervang met amandelmeel en 1 teel bakpoeier
4 eetlepels olie
3 eetlepels kakao
2 eiers
1 koppie kookwater
bietjie sout
Klits alles saam in bak in mikrogolf op hoog vir 7 minute.
Laat staan in mikrogolf vir 10 min.
Laat bietjie afkoel
Versier na smaak, smelt sugar free sjokolade met room, gooi bo-oor soos ganache.
Resep geplaas deur Christelle Louise Bester Continue reading
TIPSY TERT VIR DIABETE
TIPSY TERT VIR DIABETE
125 g dadels, gekap
100 ml kookwater
10 ml koeksoda
250 ml klein wit boontjies, fyn gemaak
1 groot appel, fyn gerasper
15 ml olyf/canola olie
200 ml sagte bruinsuiker
2 eiers, geklits
5 ml vanieljegeursel
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier Continue reading
SPEKVLEIS EN BROCCOLI QUICHE


SPEKVLEIS EN BROCCOLI QUICHE
Kors:-
250 ml (1 koppie) koekmeel, gesif voordat dit afgemeet is
125 ml (½ koppie) hawersemels
45 ml (3 eetlepels) lite margarien
1 ml (¼ teelepel) sout
1 eier
45 ml (3 eetlepels) yswater
Vulsel:-
1 x 410 g-blik klein wit boontjies, gedreineer Continue reading
GRANADILLA TERT VIR DIABETE
GRANADILLA TERT VIR DIABETE
200 ml kookwater
1 x 80g pakkie jelliepoeier OF 3 x 10 g pakkies suikervrye jelliepoeier
250 ml vetvrye melk
2 ml vanieljegeursel
30 ml suiker (kan vervang word met ‘n suiker plaasvervanger)
30 ml vlapoeier
1 blik ingedampte melk, verkoel oornag in die yskas voor gebruik
200 g (1 pakkie) spysverteringkoekies (bv Bettasnack original)
1 klein blikkie granadillamoes
Continue reading
DIABETIESE SJOKOLADE KOEK
DIABETIESE SJOKOLADE KOEK
Diabetiese Sjokoladekoek gebak en dit versier met Sjokolade Mousse en gerasperde Canderell sjokolade. Dis ‘n lekker klam koek en Proe heerlik.
125 ml kakao
5 ml Nescafe Classic koffiepoeier
250 ml kookwater
5 eiers geskei
125 ml Selati versoetter
130 ml kookolie
5 ml vanielje geursel
425 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
100 ml koue water Continue reading
MAGDA SE ONTBYTSTAFIES


MAGDA SE ONTBYTSTAFIES
Ek het gou heerlike ONTBYTSTAFIES maklik gebak , sommer in my beskuitpan
Lewer 60 x stafies.
300 g Oats
300 g All bran fyn gerol
150 g koekmeel
150 g wheat bran
1 eetl koeksoda
6 eiers
60 g botter/margarien
100 ml suiker
300 ml melk. (Suiker kan vermeerder word of stroop bygevoeg word na smaak vir soeter) Continue reading
TAMATIEKONFYT VIR DIABETE


TAMATIEKONFYT VIR DIABETE
500 g ryp tamaties, ontvel en gekap
15 ml suurlemoensap
10 ml gelatienpoeier
75 ml koue water
10 ml vloeibare versoeter Continue reading
WENKE VIR DIABETE-KEN JOU GI

WENKE !!Hou jou Bloedsuiker reg!!
Alida Fourie Visagie
Wenk 1 Eet sowat drie maaltye en drie tussenin-happies per dag. Jou liggaam skei dan net klein hoeveelhede insulien af. As jy groot maaltye verorber, stel jou liggaam meer insulien vry om die glukose “op te ruim“. En insulien speel ’n rol in hoe jou liggaamvet “berg“. As daar dikwels baie insulien in die bloed sirkuleer, word oortollige suiker makliker as vet geberg. En die liggaam wil dan nie die opgegaarde vet “los“ nie. Jy voel maklik pê en is altyd aan die eet, en verloor nie gewig nie. Continue reading
CLOUD BREAD


CLOUD BREAD
The next time you make a sandwich, a hamburger, or any other meal that involves slices of bread, try it on Cloud Bread. Cloud Bread is a totally gluten-free, low-carb, low-calorie, and low-fat bread alternative. It’s a healthier choice that looks like a fluffy cloud and tastes so good!
Yields: 10
Serving Size: 2
What You’ll Need:
3 eggs, separated
3 tablespoons cream cheese, softened
1 teaspoon sugar
¼ teaspoon cream of tartar Continue reading





