SONDE IN ‘N BEKER – KOPPIEKOEK
1-2 porsies
60 ml bruismeel
60 ml suiker (diabete opsie – gebruik 8 stokkies versoeter)
30 ml kakao
knippie sout
1 eier
45 ml melk
45 ml olie
Optioneel – gooi gekapte sjokolade in/ diabete sjokolade indien verkies Continue reading








