

GESONDHEIDS MUFFINS VIR DIABETE
2 eiers
halwe koppie olie
3 koppies nutty wheat(volkoringmeel)
1 koppie oats
2 teelepels koeksoda meng met die melk
1 teelepel bakpoeier
1 koppie rosyne
en 2 koppies melk
Meng alles saam,moenie te veel meng nie ,skep in muffin panne en bak vir 30 min ek bak op 180c.
BRON – Belinda Minnie Continue reading









