GESONDHEIDS MUFFINS VIR DIABETE

GESONDHEIDS MUFFINS VIR DIABETEtested
GESONDHEIDS MUFFINS VIR DIABETE
2 eiers
halwe koppie olie
3 koppies nutty wheat(volkoringmeel)
1 koppie oats
2 teelepels koeksoda meng met die melk
1 teelepel bakpoeier
1 koppie rosyne
en 2 koppies melk

Meng alles saam,moenie te veel meng nie ,skep in muffin panne en bak vir 30 min ek bak op 180c.

BRON – Belinda Minnie

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

PYNAPPEL YS VIR DIABETE

PYNAPPEL YS VIR DIABETE
650 g vars pynappel of mango’s
10-15 ml lemoensap
5 ml fyngerasperde lemoenskil
30-60 ml versoeter of plaasvervanger vir suiker
1 eierwit

Puree pynappel, lemoensap en -skil, voeg versoeter by na smaak. Giet in mengbak en plaas in vrieskas tot half bevrore en dik.
Haal uit vrieskas en klits goed om yskristalle af te breek. Klits eierwit styf, vou dit in die pynappelmengselen plaas terug in vrieskas.

Resep geplaas deur Marthinus Terblanche

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

DIABETE MELKTERT

2014-12-26-an-melkterttested
DIABETE MELKTERT
Kors:
1 pakkie digestive koekies, fyngerol
3 eetlepels botter of margarien, gesmelt
Meng die 2 bestanddele en druk in tert bord vas. Boom en kante.

Vulsel:
625 ml afgeroomde melk
30 ml koekmeel
30 ml mielieblom
3 eiers
5 ml vanilla geursel
5 ml amandel geursel
versoeter na smaak
fyn kaneel
kaneelstokkie

Bring melk tot kookpunt met kaneelstokkie daarin.
As jy versoeterpille gebruik, sit in melk sodat dit kan oplos.
Klits meel, mielieblom, eiers saam.
Gooi kokende melk by meelmengsel en meng goed.
Sit terug op stoof en kook deur, maar roer aanhoudend tot styf en glad.
Voeg nou geursels en bietjie botter by en meng deur.
Gooi in kors.
Strooi fyn kaneel oor en sit in yskas om af te koel.
Baie lekker. Ek het van dit geëet, en my suiker was nog steeds onder beheer
Resep en foto: Mariaan Visser

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

VYEKONFYT VIR DIABETE

diabete vye konfyttested

VYEKONFYT VIR DIABETE
Maak omtrent 6 “heuningbotteltjies” vol…
2 kg vye, geskil en fyn gesny..die vye moet lekker sag wees maar nie pap nie.
3/4 koppie Selati Versoetter
Sap van 2 suurlemoene
1 liter gesuiwerde water

Gooi alles in ‘n lekker diep pot en kook op medium-hitte vir so 1uur 30min.
Ek toets of die konfyt reg is, deur ‘n bietjie stroop op ‘n pieringtjie te gooi, dit te laat afkoel en ‘n streep te trek daardeur. Indien die stroop nie meer vloei nie, is my konfyt reg… Skep in skoon gestereliseerde bottels, draai die deksels styf op bere…
Resep en foto: Wilma Josey Venter

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

FYN VYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETEStested

FYN VYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES
Was en skil genoeg ryp vye om 1.5kg uit te weeg.
Gebruik 600 g Xylitol versoeter
350 ml water
30 ml suurlemoensap
Een stuk gekneusde gemmerwortel in ‘n katoen doek toegebind.
10 g gelatine

Plaas die vye en versoeter in ‘n kastrol en voeg die water by.
Snipper die vye met ‘n sker in die kastrol.
Verhit stadig totdat die Xylitol versoeter opgelos is.
Voeg nou die gemmer en die suurlemoensap by en kook verder vir omtrent een uur.
Roer gereeld.
Verwyder die sakkie gemmer, skakel die stoofplaat af en strooi die gelatine stadig in en roer totdat die gelatine opgelos is.
Bottel die konfyt warm in gesteriliseerde bottels.
BRON – Lou Viljoen

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

HEERLIKE YSTEE VIR DIABETE

HEERLIKE YSTEE VIR DIABETE
Almal weet al eks lief om met Selati Versoetter te bak en brou, hier is nou lekker Ystee Resep vir julle.

18 Selati versoetter sakkies
250 ml sterk Rooibos tee, verkoel
125 ml vars suurlemoensap
750 ml yswater of sodawater
ysblokkies en suurlemoen wiggies vir garnering

Los die Selati op in die tee. Sif die suurlemoensap en meng met die teemengsel. Voeg water/sodawater by na smaak.
Skink i glase en bedien met ysblokkies en suurlemoen Skyfies.

‘n Heerlike alternatiewe gesonde drankie vir die komende Feesseisoen en ook vir Diabete en Geheelonthouers.

Resep: Wilma Josey Venter

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

GI FLAPJACKS

tested

GI FLAPJACKS
En my flap jacks van gister het nie die vrieskas gehaal nie. Het vir my na ete diabetiese snack 2 gehad. Toe vir ontbyt en vir nagereg vanmiddag. Nou opie la!!!!. Dit is darem nie so erg soos dit klink nie want het klein resep gemaak. Het ook van die meel met oatbran vervang om die GI te verlaag en Agave gebruik ipv suiker. Ook baie kaneel – bring suiker vlakke af. So ek reken ek was “Soet, stout”
Dit is die resep wat ek gebruik het
1 cup all-purpose flour,
2 tablespoons sugar
2 teaspoons baking powder
1/2 teaspoon salt
1 cup milk
2 tablespoons unsalted butter, melted, or vegetable oil
1 large egg
1 tablespoon vegetable oil

Whisk together flour, sugar, baking powder, and salt; set aside.whisk together milk, butter (or oil), and egg. Add dry ingredients to milk mixture; whisk until just moistened (do not overmix; a few small lumps are fine). Spoon your batter in your pan. Cook until surface of pancakes have some bubbles and a few have burst, 1 to 2 minutes. Flip and cook until browned on the underside, 1 to 2 minutes more.

MY VARIASIE – Het Agave gebruik in plaas van suiker. 2 eetlepels meel vervang met 2 eetlepels Oat Bran. olie ipv botter (dit was gevries). Het toe 3 ryp piesangs fyn gemaak en bygevoeg en toe somer na gedagte ekstra melk. Sal volgende keer dieselfde doen maar eers beslag meng sodat ek weet hoe dit moet wees dan piesangs en aanpas met ekstra melk.
BRON- VAL ASHBURY
All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

CHILLI TOMATO AND ROASTED PEPPER RELISH

Chilli Tomato and Roasted Pepper Relishtested

CHILLI TOMATO AND ROASTED PEPPER RELISH
Die rissie pot pic van gisteraand het my mond laat water. Kon nie wag vir resep…so google is getrou met great resepte en hier is my weergawe van rissie relish. Enigste probleem is dit gaan nie lank hou nie !! Amazing

1.5 kg ripe tomatos
1 kg red (Sweet – Not Hot) peppers (also called Capsicum in Australia)
8 – 10 large red Cayenne (Hot) Chilli Peppers (De-seeding optional)
500 g brown (or white) onions (sliced)
2 cloves garlic (crushed)
1 cup brown Sugar
1.5 cups malt vinegar
1 tbsp curry powder
1 tbsp mustard powder
1 tbsp cayenne pepper
1 tbsp cornflour
Olive Oil, Salt, Pepper
Approx 6 medium clean glass jars with metal (coated) lids

Preheat the Oven to 200 Degrees Celcius
Slice the Peppers (Capsicum) in half lengthways and remove the seeds.
Lightly brush each half with Olive Oil and sprinkle with Salt and Pepper
Place halves skin side up on baking tray lined with baking paper
Roast the Peppers in the oven for 30 minutes, remove and allow to cool.

Meanwhile, prick the Tomato’s skin all over and place in a large bowl
Pour boiling water to cover the tomatos and leave for 5 minutes
Drain water and de-skin the tomatos. Discard skin.
Chop the tomatos and place in a large heavy based pot or saucepan (4.7 Litre minimum)
Slice the onions and place in the pot.
Add remaining ingredients (except the roasted Capsicum, Chilli’s and cornflour) to the pot.
Bring the mixture to the boil, stirring well.
Reduce to a medium-low heat and cover with lid. Simmer for 20 minutes.
Peel the skin from the roasted Peppers (Capsicum) and discard the skin.
Chop the roasted Peppers (Capsicum) and Chilli’s and add to the pot (after the 20 mins in step 6)
Remove the lid and simmer on low heat until the volume has reduced by almost half, stirring occasionally to prevent sticking to the pot.
This could take 2 hours. Monitor it closely so it doesn’t stick to the bottom of the pan and burn.

Add Cornflour to a small amount of cold water and add to the pot. Stir until thickened.
Sterlise jars (and lids) by boiling in water for at least 10 minutes
Remove jars from water, and while jar & mixture are still hot, carefully spoon in the mixture.
Wipe the rim of the jar to remove any mixture residue and screw on lid tightly.
Allow to cool. Once cooled, the vacuum should have sealed lid.
Continue until all mixture / jars used.

Notes:
If jars have heat sealed correctly, the mixture will keep in a cool, dry place for 3 months. Once opened, refrigerate and consume within 7 -10 days.

If jars did not seal correctly, either refrigerate immediately, or re-heat treat by standing jar upright in water and boiling gently with jar lid on – but not too tight (allow air to escape). Remove and tighten lid. Allow to cool.
FOTO- Herman Fick

Herman Fick
Ek het vir ontbyt vanoggend ‘n derde potjie van die goed opgeeet saam met roer eier op 1 sny toast!! Die mostert en kerrie saam is ‘n wenner! Glad nie te brand warm nie. Ek hou niks van ‘brand’ kos nie. Ek is agter smaak aan en die is volop! Ek het 3 veranderings aan die resep aangebring. Ek het nie bruin suiker gebruik nie, ek het koppie sweetner poeier ingegooi in plek daarvan en ek het nie die cornflower gebruik nie. Ek hou nie van daai glaserige effek nie en my ‘reduction’ was baie goed en nie baie loperig nie! Ek het ook ‘n duim grootte vars gemmer in gerasper. Toe alles klaar ‘reduce’ het, het ek die fyn gekap met my Bamix en toe gebottel. Hierdie resep gaan baie gereeld gemaak word. Nie nodig om alewig vir nuwe lekker smaak rissie sousies te soek nie! (nie dat ek juis baie kry wat ek geniet nie!)

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

VRUGTEKOEK VIR DIABETE

tested

VRUGTEKOEK VIR DIABETE
Hierdie is my eie resep.. ekt bietjie gesukkel om dit aangepas te kry van my ma se vrugtekoek resep af want hare het suiker en allerhande soetighede bevat.. Hierdie koek kry nie versiersel nie maar ek versier dit wel met neute, kersies (wat ek self inle in water, bietjie gemmer en versoetter) en dadels.. dit is heerlik klam en glo my die pampoen word nie eers geproe nie…ekt nie ‘n foto hiervan nie…jammer…

1 ½ koppies sultanas
½ koppie rosyne opgekap
2 eetl brandewyn
1koppie gaar pampoen (gewone witpampoen is reg) met geen klonte nie
2 eiers geklits
½ koppie appelsap (sonder suiker)
½ koppie laevet melk
½ koppie gekapte pekanneute
1 teel fyn kaneel
1teel gemengde speserye
1koppie bruismeel
1koppie koekmeel
½ teel koeksoda
Ekstra neute, kersies en 2 heel dadels in kwarte gesny vir versiering

Stel oond op 200gr C en smeer en bespuit ‘n 20cm koekpan (rond of vierkantig).
Week die vrugte oornag in die brandewyn en water. Meng die pampoen, eiers, appelsap en melk saam. Meng die vrugte en neute hierby in. Sif die koekmeel, bruismeel, speserye en koeksoda saam. Meng alles goed saam met ‘n houtlepel. Skep in koekpan en bak vir eerste 10minute by 200ºC, stel oond af tot by 180ºC tot deurgebak, omtrent 1-1/2 uur. (Toets met ‘n tandestokkie of die koek gaar is). Versier met neute, kersies en amandels soos verkies…
BRON- Wilma Josey Venter

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.

 LENTIL AND BARLEY SOUP

lentil souptested

LENTIL AND BARLEY SOUP
125 ml (100 g) brown lentils, soak for 2 hours,
60 ml (50 g) pearled barley,
1.5 liters water,
1 medium onion peeled and chopped,
2 medium carrots (200 g) scraped and coarsely grated,
2 celery stalks (50 g) with leaves chopped,
1 ripe medium tomato (125 g) skinned and cubed,
+ – 1 liter water,
1 beef stock crumbled,
50 ml tomato pure,
25 ml chopped parsley,
3-5 ml salt to taste
freshly ground black pepper to taste.

I used a Pressure Cooker and boiled all together for an hour on low heat.
I doubled this recipe and Diabetics can eat it too.
Source: Edith Du Preez