

SOUTVLEIS EN KERKERERTJIE BROODJIE
(BULLYBEEF AND CHICKPEA LOAF)
1 blikkie soutvleis
1 blikkie kerkerertjies
2 eetlepels meel
2 eiers
Speserye van jou keuse (ek het gemengde speserye gebruik)
Sout en peper na smaak
Sweet chili sous Continue reading
Category Archives: Bykosse / Side Dishes
RONEL SE GEBAKTE RYSGEREG


RONEL SE GEBAKTE RYSGEREG
2 koppies rou rys
sout en peper
250 g gemengde gevriesde groente of enige rou groente
1 groot ui, grof gekap
kool, opgesny
2 groente aftreksel blokkies
genoeg kookwater
Braai al die groente met bietjie sout en peper saam in ‘n warm pan met bietjie olie . Voeg die rou rys by en braai totdat die rys deurskynend is. Plaas al die bestanddele in ‘n oondbak met ‘n deksel. Meng die groente blokkies en die kookwater (genoeg water om al die bestanddele in die bak te bedek). Wanneer die blokkies opgelos is, giet die water oor die rysgereg in die bak en bedek die bak. Plaas in ‘n voorverhitte oond en bak teen 180ºC totdat die water geabsorbeer is en die rys gaar is. Hierby kan jy enige iets byvoeg. Heerlik, geniet.
Resep: Ronel Muller Thoma
10 MINUTE CHEESE AND HERB ROLLS


10 MINUTE CHEESE AND HERB ROLLS
Ingredients
3 cups cake flour
2 tbsp baking powder
1/4 tsp salt
2 tsp Italian herbs
1 cup grated cheddar cheese
1 cup water
2 large eggs
1 tsp crushed garlic
2 tbsp butter Continue reading
KARIN’S CABBAGE



KARIN’S CABBAGE
Cabbage cut into quarters but not right through, spread garlic butter into leaves and sprinkle a packet of brown onion soup powders over butter. Rap cabbage in tinfoil and into the oven/gas braai/fire.
Wha-laaaaa the end result is just magic I’ve grated cheese over and now to eat it.
PICTURES AND IDEA: Karin Hurn
BAKED MARLIN FISH


BAKED MARLIN FISH
Just thought tonight I share our supper.
This is my first attempt at Marlin(fish)
Fish
Mixed flour fish masala and inna parmans seasoned salt.
Dipped fish in flour mixture and then in eggs and into the frying pan with hot coconut oil.
Fry fish till golden brown then place in a tray and into the oven 200° to cook through for 10-15 min. Continue reading
SPINACH DIP MOZZARELLA STICKS


SPINACH DIP MOZZARELLA STICKS
500 g cream cheese
½ cup cooked spinach
2 cups grated mozzarella cheese
1 teaspoon salt
1 teaspoon fresh ground pepper
1 teaspoon garlic powder
(The spices look a lot but it works perfectly) Continue reading
SWEET POTATO BALLS


SWEET POTATO BALLS
200g sweet potato
60g all purpose flour
60g corn flour
40 g brown sugar oil for frying Continue reading
RAGIELA SE GELAAIDE PAPTERT


RAGIELA SE GELAAIDE PAPTERT
Oorskiet mieliepap weer fyngedruk en in bietjie kookwater weer gekook tot “fluffy”,
1 pakkie sampioene, gaargemaak
½ soet rooi rissie, saam met sampioene gebraai
1 blik uie en tamatiesmoor
witsous
1 eiervrug skyfies, gesny en gebraai in olie
2 hoenderfilette, in repies gesny en in pan gebraai
i.p.v. sout het ek Aromat gebruik
Cheddar kaas, gerasper Continue reading
KARRINGMELK-KAPOKAARTAPPEL-RING KOEK


KARRINGMELK-KAPOKAARTAPPEL-KRING KOEK
8 medium aartappels, in kleinerige chunks gesny, gaar gemaak in mikrogolfoond
1 ui, gekerf en stadig bruin gebraai in botter
2 eiers, geklits in
200 ml karringmelk
1 teelepel whole grain mosterd
2 teelepels kaassmeer
3 teelepels roomkaas (vandag het ek balsamic & onion geur gebruik) Continue reading
HANLI SE AARTAPPEL-GEREG


HANLI SE AARTAPPEL-GEREG
Kook 8 aartappels tot so te se sag.
In n pan braai 2 uie en n paar spriet uie, green pepper en 5 huisies vars knoffel saam.
Strooi aromat en swart peper na smaak by.
Meng n pakkie bruin ui soppoeier in n 250 ml water en twee eetlepels Mrs balls mild Chutney bymekaar en gooi by pan mengsel.
Sny jou aartappels in skuiwe en pak in gesmeerde oond vaste bak (lagies aartappel). Continue reading

