

RITA SE SPINASIE EN MIELIEBROODJIE
Resep en foto: Rita Killian
FOOD LOVERS RECIPES
500 g bruismeel
3 ml sout (miskien bietjie meer)
25 ml gerasperde kaas
1 huisie knoffel gerasper (ek gebruik 1 teelepel fyn knoffel)
1 peppadew fyn gekerf
1 eier geklits
¾ koppie suurroom
½ koppie melk
½ koppie gaar pitmielies
½ teelepel bakpoeier
250 ml gaar gesnipperde spinasie Continue reading
Category Archives: Bykosse / Side Dishes
ELVIRO’S PATATO PAP


ELVIRO’S PATATO PAP
INGREDIENTS
3 potatoes
1 onion
few spring onions
little garlic
white star maize meal
salt
oil Continue reading
INGRID SE PATATO BAKE


INGRID SE PATATO BAKE
6 aartappels in wedges gesny, sprinkel met olyf olie en kruie van jou keuse (ek het Italian cheese gevat van Ina Paarmans).
Bak in bak in die oond tot sag.
2 uie in ringe gesny
Braai in olyf olie vir 20min. Roer af en toe as pan begin brand onder gooi bietjie water by. Hou gereeld dop.
Kaas witsous
Botter 2 eetlepels Continue reading
GESTOPTE HEEL KOOLKOP




GESTOPTE HEEL KOOLKOP
Hier is n ou bygereg wat ons altyd in die jag veld maak net voordat ons skeur buik kry van te veel vleis braai.
Neem n kool kop en sny hom in skywe.
Maak dan n mengsel van uie ,kaas, bacon( skaap, bees) en botter en enige spice na smaak.
Stop dan die gleuwe vol.
Maak dan die koolkop toe in foelie.
Sit hom op die kole met kole bo op .
Laat hom gaar word vir so 2 tot 3 ure.
Mense wat baie van kool hou los gewoonlik die braaivleis vir die gereg.
Hy werk net so goed in die oond teen 180 grade vir so 2 ure
BRON: Johan Erasmus -VLEISLAND se Maklike Resepte
Foto van gaar kool: Kotie Brooks
WIKKI SE PIZZA BOMBS

WIKKI SE PIZZA BOMBS
Pizza bombs….. pizza deeg, rol uit , sny vierkante, bietjie marinara sauce, resep op google, salami of enige vleis of seekos, mozzarella, vou hoeke bymekaar, smeer met knoffelbotter en italian herbs gesmelt, sit gerasperde kaas bo op, bak 180 tot kaas gesmelt en gaar lyk, baie lekker
BRON EN FOTO: Wikkie Tap
CHANTEL SE KNOFFELBROOD


CHANTEL SE KNOFFELBROOD
Vet koek deeg kan jy gebruik. Dan gooi jy bacon in. Dan smelt jy botter en knoffel saam gooi n bietjie onder in pan en wanneer jy nou klaar balletjies gerol het gooi jy die res bo oor daai balletjies sit in oond tot gaar Dan gooi jy kaas oor sit terug in oond well ja dis lekker
Chanel Blake
Chanel Blake Jy kan enige iets saam met deeg meng uie mushrooms ens dis eenvoudig en baie maklik en goed koop werk lekker vir n braai ook het verlede naweek een in foelie op die kole gemaak gedink sou flop maar tog nie bai lekker uit gekom
Bron: Chanel Blake
SOETPATATS BY BRAAI


SOETPATATS BY BRAAI
3 groot patats (geskil en in dik skywe gesny)
3 x eetlepels botter
½ koppie suiker
½ koppie melk
½ koppie water
½ teelepel sout
½ teelepel koeksoda
2 teelepels suurlemoensap Continue reading
ES’S STUFFED MUSHROOM CAPS


ES’S STUFFED MUSHROOM CAPS
20 large white mushrooms
½ brick cream cheese
1 bunch spring onions, 6-8
½ – 3/4 cup grated cheddar
Olive oil
1t crushed garlic
Thyme to taste
Basil to taste
Salt to taste
Fresh ground pepper to taste
Dried parsley for decoration
Break the stems out of each mushroom.
Place the caps on a baking sheet Continue reading
GEBAKTE MIELIEPAP


GEBAKTE MIELIEPAP
3/4 koppie mieliemeel
2 eetlepels margarien
1 koppie water
1/2 teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
2 eetlepels suiker
2 koppie melk
2 geklitste eiers Continue reading
JO’S VEGGIE FRITTERS


JO’S VEGGIE FRITTERS
Ingredients:
VEGGIE FRITTERS
1 CUP FLOUR
HALF CUP WATER
10ML BAKING POWDER Continue reading

