RITA SE SPINASIE EN MIELIEBROODJIE

broodjie_ntested
RITA SE SPINASIE EN MIELIEBROODJIE
Resep en foto: Rita Killian
FOOD LOVERS RECIPES
500 g bruismeel
3 ml sout (miskien bietjie meer)
25 ml gerasperde kaas
1 huisie knoffel gerasper (ek gebruik 1 teelepel fyn knoffel)
1 peppadew fyn gekerf
1 eier geklits
¾ koppie suurroom
½ koppie melk
½ koppie gaar pitmielies
½ teelepel bakpoeier
250 ml gaar gesnipperde spinasie
Sif bruismeel en sout en bakpoeier saam. Voeg kaas, knoffel, peppadew, spinasie en mielies by en meng. Meng nou geklitste eier, suurroom en melk en maak aan, sagte tot deeg en skep in gespuite broodpan. Bak 180°C vir een uur tot gaar.

 




ELVIRO’S PATATO PAP

papntested
ELVIRO’S PATATO PAP
INGREDIENTS
3 potatoes
1 onion
few spring onions
little garlic
white star maize meal
salt
oil
METHOD
Chop 3 potatoes, an onion and a few spring onions and boil in water. Add garlic.

Then cooked add more water, salt, oil and white star maize meal.
It’s basically the traditional pap recipe with the added ingredients.
Bron Elviro Boucher




INGRID SE PATATO BAKE

13502043_10154283345274798_6032439121056918713_ntested
INGRID SE PATATO BAKE
6 aartappels in wedges gesny, sprinkel met olyf olie en kruie van jou keuse (ek het Italian cheese gevat van Ina Paarmans).
Bak in bak in die oond tot sag.
2 uie in ringe gesny
Braai in olyf olie vir 20min. Roer af en toe as pan begin brand onder gooi bietjie water by. Hou gereeld dop.
Kaas witsous
Botter 2 eetlepels
2tot3 eetlepels meel
Melk
Kaas (mature gebruik ek)
Teelepel mosterd
Smelt botter en voeg meel by en roer.
Voeg die melk gebruik jou eie diskresie hoeveel, en dan die mosterd en kaas. Roer aan houdend tot dit dik is. Dit moet nie baie dun wees nie looperig maar dik.
Sprinkel gebraaide ui oor en dan die kaassous. Sprinkel bietjie gerasperde kaas oor en opgekapte pietersielie.
Bak in oond op 180grade vir so 15-20min. Bedien as n bykos by braaivleis.

Bron en foto: Ingrid Mouton




GESTOPTE HEEL KOOLKOP

GESTOPTE KOOLGESTOPTE KOOL 2gestopte-kool-kotie-regtested

GESTOPTE HEEL KOOLKOP‎
Hier is n ou bygereg wat ons altyd in die jag veld maak net voordat ons skeur buik kry van te veel vleis braai.
Neem n kool kop en sny hom in skywe.
Maak dan n mengsel van uie ,kaas, bacon( skaap, bees) en botter en enige spice na smaak.
Stop dan die gleuwe vol.
Maak dan die koolkop toe in foelie.
Sit hom op die kole met kole bo op .
Laat hom gaar word vir so 2 tot 3 ure.
Mense wat baie van kool hou los gewoonlik die braaivleis vir die gereg.
Hy werk net so goed in die oond teen 180 grade vir so 2 ure

BRON: Johan Erasmus‎ -VLEISLAND se Maklike Resepte
Foto van gaar kool:  Kotie Brooks




WIKKI SE PIZZA BOMBS

WIKKI SE PIZZA BOMBS
WIKKI SE PIZZA BOMBS
Pizza bombs….. pizza deeg, rol uit , sny vierkante, bietjie marinara sauce, resep op google, salami of enige vleis of seekos, mozzarella, vou hoeke bymekaar, smeer met knoffelbotter en italian herbs gesmelt, sit gerasperde kaas bo op, bak 180 tot kaas gesmelt en gaar lyk, baie lekker

BRON EN FOTO: Wikkie Tap




CHANTEL SE KNOFFELBROOD

knoffel_ntested

CHANTEL SE KNOFFELBROOD
Vet koek deeg kan jy gebruik. Dan gooi jy bacon in. Dan smelt jy botter en knoffel saam gooi n bietjie onder in pan en wanneer jy nou klaar balletjies gerol het gooi jy die res bo oor daai balletjies sit in oond tot gaar Dan gooi jy kaas oor sit terug in oond well ja dis lekker

Chanel Blake
Chanel Blake Jy kan enige iets saam met deeg meng uie mushrooms ens dis eenvoudig en baie maklik en goed koop werk lekker vir n braai ook het verlede naweek een in foelie op die kole gemaak gedink sou flop maar tog nie bai lekker uit gekom
Bron: Chanel Blake




SOETPATATS BY BRAAI


SOETPATATS BY BRAAI
3 groot patats (geskil en in dik skywe gesny)
3 x eetlepels botter
½ koppie suiker
½ koppie melk
½ koppie water
½ teelepel sout
½ teelepel koeksoda
2 teelepels suurlemoensap
1. Roerbraai botter en suiker tot karamel. Voeg melk, water, sout, koeksoda  en suurlemoensap by (roer deur en oppas dat die mengsel nie oorkook nie).
2. Sit skywe patats in die sous en sit die deksel van die kastrol op. Draai plaat laag en laat patats kook tot sag, maar steeds souserig. Bedien saam met kerrievleis of hoender en natuurlik saam met snoek ook

Resep geplaas deur Amanda Conradie – kampkos en wenke se resep reggestel
Foto:  Meisie van der Colff




ES’S STUFFED MUSHROOM CAPS

Es s Stuffed Mushroom Capstested
ES’S STUFFED MUSHROOM CAPS

20 large white mushrooms
½ brick cream cheese
1 bunch spring onions, 6-8
½ – 3/4 cup grated cheddar
Olive oil
1t crushed garlic
Thyme to taste
Basil to taste
Salt to taste
Fresh ground pepper to taste
Dried parsley for decoration
Break the stems out of each mushroom.
Place the caps on a baking sheet

Chop up the stems into small pieces and saute together with the finely chopped up spring onions in olive oil with crushed garlic and all the spices, except the dried parsley.
Mix all into softened cream cheese and add ½ of the grated cheddar. Blend together in one creamy mixture.
Divide above evently into all the mushroom caps and stuff as much as you can into each one.
Top caps with remaining cheddar and garnish with dried parsley.
Bake at 350°F for about 30 minutes till done.
Source: I used my daughter’s recipe and slightly modified it

Prepared, tried and tested by: Esme Slabbert




GEBAKTE MIELIEPAP

gebakte paptested

GEBAKTE MIELIEPAP

3/4 koppie mieliemeel
2 eetlepels margarien
1 koppie water
1/2 teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
2 eetlepels suiker
2 koppie melk
2 geklitste eiers
Oor lae hitte maak slapperige pap aan (Meel, sout, suiker, water en melk). Sodra kookpunt bereik, roer margarien in. Laat afkoel, voeg eiers en bakpoeier by. Bak in oond by 180ºC. Ek maak sommer pap in mikrogolf oond!!

FOTO EN RESEP:  Melissa Jacobs




JO’S VEGGIE FRITTERS

veggies_ntested
JO’S VEGGIE FRITTERS
Ingredients:
VEGGIE FRITTERS
1 CUP FLOUR
HALF CUP WATER
10ML BAKING POWDER
Add as much veg as you want ( I use frozen veg defrosted)
Method:
Deep fry turning on medium heat, and enjoy.
Add salt to taste

SOURCE: Jo Lubbe