
STOKBROOD
Jy benodig (vir 2 brode)
1 kg (7 koppies) witbroodmeel (of gebruik helfte Nutty Wheat en helfte witbroodmeel)
2 teelepels suiker
1 teelepel sout
1 pakkie (10 g) kitsgis
1 eetlepel olie
sowat 2 koppies louwarm water
Meng die droe bestanddele en gooi genoeg louwarm water by om ‘n hanteerbare deeg te vorm.
Knie die deeg tot glad. Continue reading










