SUIDWES PAP
Bron: Elza Jamneck
Foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
Heerlik en maklik saam met braaivleis.
1 blik roommielies (Sweetcorn)
4 eiers
4 eetlepels suiker
3 teelepels bakpoeier
3 eetlepels margarine
½ koppie mieliemeel
1 blikkie water
2 pakkies spek, blokkies gesny en bietjie gebraai
2 teelepels sout
1 bakkie room
Meng alles goed saam in groot ysterkastrol.
Sit deksel op en bak 1 uur by 180ºC
Maak lekker sous by en geniet.









geskuif