
AARTAPPELS VIR BRAAIVLEIS
1 kg baba aartappeltjies, skoon gewas
1 groot ui gehalveer, geskil en fyn gekap
25 ml matige kerriepoeier
1 brandrissie ontpit en gekap
15 ml fyngekapte vars gemmerwortel
125 ml wynasyn
25 ml olie
2 knoffelhuisies, gekneus fyngemaak
5 ml borrie
3 suurlemoen- of lourierblare
30 ml goue stroop
125 ml aftreksel
AFRONDING:
100 ml grof gekapte koljanderblare, opsioneel Continue reading










