
IDEES VIR KRAKERIGE SKYFIES
Charmain Saal
Sprinkel koekmeel oor die rou aartappels
Valene Prins
Gooi speserye in meel en bak so
Petré Van Jaarsveld
Bevrore skyfies bak meer crispy as tuisgemaakte skyfies, tuisgemaakte skyfies wat nog rou is en nie gevries is nie neem baie langer om tot die crispy stadium te kom. Indien dit ‘n tydjie gestaan het word dit pap, bevrore skyfies is halfpad gaar. Jou olie moet 180°C wees, indien laer kook dit. Indien jy tuisgemaakte skyfies gebruik, is dit beter om eers te blansjeer in olie teen 140°C vir 4-5min en dan te vries, dan sal jy lekker crispy skyfies kry Continue reading










