HEERLIKE HOENDERSLAAI
Heerlike hoenderslaai, hoender repies, slaaiblare, olywe, tamatie, avokadopeer, mango, lemoenskyfies, papaja, feta….. Voeg by net wat jy wil
Idee en foto: Mariette Heydenrych-Kotze


TUISGEMAAKTE GEROOKTE PAPRIKA
Ek vat die Biltong sakkies Die wat jy biltong in verpak met die baie gaatjies in.Dan gooi ek daar n baie dun lagie in die sakkie.Plaas dit in my roker vir so 2 uur.Jy moet net gereeld die sakkies skud..JY MOET NET SORG DAT DIT KOUE ROOK IS. Terwyl jy dit nou gaan doen Vat sommer kaas ook Smeer dit met n dun lagie Olyf olie Gemaalde peper en paprika En sit dit ook in die roker.As jy dit gedoen het kom vertel my wat jy bevind Ek gebruik eike hout skaafsels
Idee: Johan Du Preez Snr

POTATO BIRD NESTS
Dani Venn’s impressive Chinese Potato Birds Nest is a brilliant way to serve up your favourite dish at your next dinner party.
2-3 medium-sized Potato’s, peeled
2 tbsp Plain or Cornflour
1 tsp Sea Salt
2 L Vegetable Oil, for deep frying
Wok
2x Metal Strainers, one slightly smaller than the other
Mandoline (optional but preferable)
Paper Towel Continue reading→

Kruie en speserye – Wat gebruik ek waar
Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie
Borrie (Turmeric) – Kerrie, geelrys
Bronslaai (Watercress) – Slaaie
Chilli – Sterk gegeurde vleis-, vis en groentegeregte
Dragon (Tarragon) – Lamvleis, souse en piekels
Dille (Dill) – piekels, slaaisous, vis- en eiergeregte, ook op toebroodjies. Plaas ‘n paar dill saadjies in ‘n bakkie om te kou na ete.
Foelie (Mace) – Bredies, frikkadelle, roomsouse, hoendervulsels en vrugtekoeke
Gemmer (Ginger) – Soetgebak, kerrie en soet-suur vleisgeregte
Grasuie (Chives) – Slaaie, sop, souse en doopsouse Continue reading→

Leftover pasta is one of the world’s least appetizing leftovers. It never tastes as good the next day, and it’s hard to transform it into a delicious new dish. However, one creative and tasty way to make use of it is to put it in a frittata! Although it may sound gross — I was a skeptic at first — leftover spaghetti is an excellent filling for frittata. When cooked with eggs, the pasta simply tastes starchy and similar to potatoes. Read on to learn how to make a leftover pasta frittata. Continue reading→


OKRA WITH TOMATO, GARLIC AND CORIANDER SAUCE
½ kg of okra or frozen whichever u prefer. But cut the top and tail of them.
250 g of diced lamb
2 cans of diced tomato
500 ml of water
3 cloves of crushed garlic
1 tablespoon of fresh coriander
1 tablespoon of ghee or butter
Salt and pepper to taste Continue reading→


RONEL SE PIENK EN WIT MALVALEKKERS
Gou gou vanoggend Pienk en Wit Malva Lekkers gemaak:
Week 4 eetlepels Gelatine in 1/2 kop water,
Kook 1kg Suiker met 500ml water saam vir 5 min.
Haal van plaat af en voeg Gelatine by, roer tot dit opgelos is.
Plaas terug op plaat en kook vir nog 5 min.
Voeg nou mespunt sout enbietjie vanilla by. Continue reading→



MARANDA SE ROLO-KOEKIES
ʼn Foto het my oortuig om sulke koekies te probeer maak. En dis toe baie maklik – jy vou net ʼn Rolo toe in eenvoudige sjokoladekoekiedeeg
(sowat 25 koekies)
2 pakkies (50 g elk) Rolo-sjokolade
140 g (250 ml) botter
200 g (250 ml) bruinsuiker
200 g (250 ml) witsuiker
2 eiers
30 ml melk
5 ml vanieljegeursel
100 g (250 ml) kakao
350 g (625 ml) koekmeel
5 ml bakpoeier
1 ml sout
strooisuiker om koekies in te rol Continue reading→


BRIOCHE
Dit kry vreeslik baie botter in. Die resep ongeveer 1 koppie! Dis n baie sagte beslag wat jy die dag voor die tyd moet aanmaak, en dan oornag in die yskas los om geur te ontwikkel en meer hanteerbaar te maak. Ek het die in twee Corningware bakke gebak, maar jy kan dit ook in individuele vorms bak of in n broodpan. Dit is vreeslik lekker as jy dit louwarm eet. Ek sien ook op n paar plekke mense bedien dit met n vlae-room, maar het nog nie dit probeer nie.
1 lb. 2 oz. (4 cups) unbleached all-purpose flour
1/3 cup granulated sugar
1/2 oz. (4-1/2 tsp.) active dry yeast, preferably Red Star brand
1/2 oz. (2 tsp.) table salt, plus a pinch for the egg wash
4 large eggs, at room temperature, plus 2 large eggs and 1 large egg yolk for the egg
wash
4 oz. (1/2 cup) whole milk, at room temperature
8 oz. (1 cup) unsalted butter, cut into 16 pieces, slightly softened; more for the pans Continue reading→
RAAD VIR TAAI VLEIS
Hallo julle, iemand het gevra oor hoe om met taai vleis te maak…uit ervaring en kennis as voedselkundige hier is die verduideliking oor die oorsake en hoe jy dit kan versag….
‘n Baie belangrike beginsel as dit kom by taaivleis is tyd en die suur wat jy byvoeg om die bindweefsel af te breek. Daar is ‘n paar redes waarom die vleis mag taai wees…(en ons hoop dit is skaap). 1, die dier is baie oud of 2, die dier was onder stress toe hy geslag was en 3, die dier het nie lank genoeg gehang sodat die melksuur in die spiere kon weggaan sodat die bindweefsel kan ontspan. Mense wat sulke taaivleis verkoop se name moet geplaas word, omdat hulle nie die dier en die klient in ag neem nie….geld geld geld. Continue reading→
You cannot copy content of this page
