

TUISGEMAAKTE GEROOKTE PAPRIKA
Ek vat die Biltong sakkies Die wat jy biltong in verpak met die baie gaatjies in.Dan gooi ek daar n baie dun lagie in die sakkie.Plaas dit in my roker vir so 2 uur.Jy moet net gereeld die sakkies skud..JY MOET NET SORG DAT DIT KOUE ROOK IS. Terwyl jy dit nou gaan doen Vat sommer kaas ook Smeer dit met n dun lagie Olyf olie Gemaalde peper en paprika En sit dit ook in die roker.As jy dit gedoen het kom vertel my wat jy bevind Ek gebruik eike hout skaafsels
Idee: Johan Du Preez Snr






