

PYNAPPEL KONDENSMELKTERT
Vreeslik lekker en baie eenvoudig!
Kors:
1 pakkie Tennisbeskuitjies
100 g botter (gesmelt)
Maal die koekies fyn.
Meng die botter deeglik in.
Druk mengsel geleidelik plat onder teen die bak en teen die kante op.
Los in yskas vir 10 tot 15 min. Continue reading










