

PETRé SE MOUSSAKA
Resep en foto: Petré van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
3 eiervrugte ( plat skywe gesny)
Olyfolie om eiervrug in te braai
Sout
Sprinkel eiervrugskywe met sout, en laat n halfuur staan.
Spoel af en maak droog met handdoek papier.
Verhit olyfolie, en braai eiervrug tot goudbruin. Pak op handdoek papier.
1 kg maalvleis
2 groot uie gekap
2 knoffelhuisies fyn gekap
¼ teelepel fyn neut
¼ teelepel fyn kaneel
1 teelepel kruie fyn gekap
2 eetlepels pietersielie fyn gekap Continue reading
Author Archives: Sonja
JOHAN SE TUISGEMAAKTE WORS


JOHAN SE TUISGEMAAKTE WORS
Ek het gou vir my 20 kg wors gemaak en is hy lekker en ek weet wat is daarin so ek eet dit met ń geruste hart ek eet glad nie slaghuis wors nie
5 kg skaap stertvet
5 kg skaapvleis
5 kg beesvleis
5 kg wildsvleis koedoe en springbok
Ouma’s Boerewors speserye
2 koppies oats vir ń goeie tekstuur
Die wors is lekker vet en het ń baie mooi tekstuur.
Dit is nou soos ek van wors hou.
Resep en foto: Johan Coetzee
JACQUI SE MOSBOLLETJIES MET HANEPOOT MOS


JACQUI SE MOSBOLLETJIES MET HANEPOOT MOS
2,7 kg koekmeel
15 ml sout
40 ml anys (kan uitlos)
130 g botter
4 eiers
3 koppies (750 ml) suiker
750 ml melk
4-5 koppies druiwe mos Continue reading
MUSHROOM SAVOURY TART


MUSHROOM SAVOURY TART
CRUST:
Rub 90 g Butter into:
Pinch of Salt
Cayenne Pepper (to taste)
1 c Flour
90 g Greated Cheddar Cheese
Press together to form a dough & press out into a tart dish.
FILLING:
1 pkt Dices Bacon / Ham (opsional)
1 & ½ (375g) pkts Fresh Mushrooms
½ Chopped up Green Pepper
1 Chopped up Onion
3 Ex-Large Eggs
1 c Grated Cheddar Cheese
2 c White Sauce Continue reading
RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS


RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS
2 pakkies bruin uiesoppoeier
2 pakkies wit uiesoppoeier
2 pakkies sampioensop
1 pak 500 g bruismeel
1 pak 500 g bistopoeier Continue reading
SAMOOSA PUR


SAMOOSA PUR
Chicken Samoosa Filling ~~~
500g Chicken Mince
3 large onions
2-3 green chilli depending on your preference to heat……
Blitz in blender
1 teaspoon ground jeera
1 teaspoon ground dhania power
1/4 tsp turmeric
salt to taste
1 tblspn ginger garlic masala Continue reading
OVEN BAKED SEABASS


OVEN BAKED SEABASS
Cut open, sprinkle with salt, pepper, garlic flakes and fish spice.
Cut spring onion, red and green pepper into strips, lay inside fish.
Sprinkle salt, pepper and fish spice on top of fish. Continue reading
CORNED BEEF WITH A DIFFERENCE


CORNED BEEF WITH A DIFFERENCE
Corned beef cut in slices,but not all way!
Combine mushrooms, onions (both finely chopped) with cheese and any cream cheese (I used smoked salmon).
Put in each section.
Spice with your own choice that you prefer, wrap in tinfoil and bake in oven at 180°C for about an hour.
Recipe and photo: Samantha FiFi Koekemoer
MARTIE SE SJOKOLADE-VORMS


MARTIE SE SJOKOLADE-VORMS







MARTIE SE SJOKOLADE-VORMS
Martie Coetzee Breek die sjokolade om te smelt. Breek dit in blokkies en sit in ‘n glas bak
Neem “n pot met klein bietjie water, waar op die bakkie gemaklik raak en plaas dit op die stoof. Die blokkies sal begin smelt roer dit aanhoudend sodat dit nie versuiker nie. Doen liewers klein hoeveelhede op ‘n slag dit werk makliker en kom gladder uit
Ek plaas my bakkie gewoonlik in nog ‘n bak met kook water as dit gesmelt is sodat dit nie te vinnig af koel terwyl ek werk nie
Begin nou speel kies jou kleur of kleure en sit teelepels van die sjokelade op jou skets. Gebruik ‘n skoon lepel en in smeer bewegings vul nou jou skets op moet nie probeer om presies op jou lyne te werk nie die afwerking is baie mooier as dit effens oneengalig is.
Maak nou die plastiek los aan die kante en plaas in yskas om weer hard te word. Neem nou jou werkstukke baie versigtig hulle breek maklik en haal hul saggies van die plastiek af
FOTOS: Martie Coetzee
BACON CHICKEN BREAST AND STUFFED POTATOES


BACON CHICKEN BREAST AND STUFFED POTATOES
For the chicken:
8 boneless n skinless chicken breasts
teaspoon of oil
1/3 cup sugar
teaspoon salt
2 teaspoon crushed chillies
rindless streaky bacon Continue reading

