CURRIED CARROTS
In not too much water. Boil the following until al dente.
2 tabelspoons salt
2 and a half kg carrots
1 kg onions
Add the following to the carrots:
2 cups sugar
2 cups vinegar Continue reading
Author Archives: Linda Venter
KONDENSMELK JELLIE KOEK (broken glass jello)
SPINASIE MUFFINS – TERT
250 g maalvleis, gebraai met uie en sampioene (geen sout – peper of knoffel)
500 g spinasie, kook tot sag
Meng:
4 eiers
1 bakkie suurroom
1 bakkie gladde maaskaas
1 pakkie bruinuiesop
½ koppie cheddar
Meng en roer al die vleis en spinasie by. Bak as een hele tert of soos in muffin pan en strooi cheddar bo-op. Bak tot goudbruin. Dit vries heerlik. Jy kan die mengsel ook optooi met green peppers ens. dit is regtig ‘n baie lekker resep.
BRON – Sharon Du Toit
Foto: Cora Naude
FLAPJACKS OR WAFFELS


FLAPJACKS OR WAFFELS
Ek het sommer gou besluit om flapjacks te maak vir more oggend se ontbyt! Maar ek het ‘n Wafel Mix se resep gebruik. En dis so lig en donsig:
1 ¾ cups cake flour
2 teaspoons baking powder
3 teaspoons sugar
½ teaspoon Salt
Mix all the dry ingredients in a bowl.
3 egg yolks beaten
1/3 cup cups oil
1 ½ cups milk
3 egg whites beaten stiffly
Combine egg yolk and milk. Stir in dry ingredients. Stir in cooking oil. Carefully fold egg whites in. DO NOT OVERMIX. Ready for use in waffelpan or to bake flap jacks
Photo: Ronel Muller Thoma
GEVULDE BABY MARROWS
GEVULDE BABY MARROWS
Ek het gekyk of daar so n resep op die blog is maar kon nie iets sien nie.
Ek het nou die probeer nie om iets te maak vir n snack of om te eet nie maar uit nuuskurigheid.
Vanoggend in n winkel sien ek die gevulde baby marrows. Dit het nie meer vars gelyk nie toe los ek dit. Wel ek dink nog die hele tyd want dit het lekker gelyk en toe probeer ek die.
Ek het nie geweet watse vulsul is in die winkel gebruik nie.
Ek het 4 baby marrows in die lengte gesny nie in die helfte nie so drie kwart
Daarna het ek die drie kwart stukke uit gehol. Dit lyk nie so op die foto nie maar dit was uit gehol
Ek het die stukkies wat ek uit gehaal het kleiner stukkies gesny en sommer van vanmiddag se Eis Bein ook stukkies gesny en dit gemeng en toe weer die Baby Marrows op gevul.
Kaas oor gerasper. Continue reading
BOBOTIE WAT GEVRIES KAN WORD

BOBOTIE WAT GEVRIES KAN WORD
2 groot uie
2 eetlepel botter
3 snye brood
½ koppie kookmelk
3 eetlepels borrie
1.5 eetlepel kerrie
3 eetlepels appelkooskonfyt
1 eetl blatjang
¾ koppie asyn
1 eetlepel suiker
2 eetlepels sultanas
1 gerasperde appel
900 g maalvleis
2 eiers
1 koppie melk Continue reading
GEBAKTE “MARROW” GEREG
GEBAKTE “MARROW” GEREG
3 eiers
2 eetlepels botter/margarien
1 koppie suiker
2 eetlepels koekmeel
2 teelepels bakpoeier
knippie sout
1 teelepel vanilla geursel
6 koppies gerasperde pampoen Continue reading
MURGPAMPOEN – BABY MARROW IDEES

MURGPAMPOEN – BABY MARROW IDEES
Wanda van der Merwe – Middag mensies. Ek wil net graag vra of iemand my kan sê hoe mens die “vlapampoen” sal gaar maak? Kook ek hom net soos mens gewone pampoen sal? Met suiker en kaneel ens?
Quinette du Toit – Wanda dit is n baie waterige pampoen. Prut hom eerder stadig in botter en voeg dan suiker en kaneel by. As hy te veel water trek kan jy blokkies brood in jou pot sit dit absobeer dan vd oortollige water en neem die smaak vd pampoen aan.
Thea Visser – Wanda ek kook dit net soos gewone pampoen, pak net n paar snye brood (korsies is heerlik) heel bo op en sprinkel pypkaneel oor en kook dan. ons noem dit broodpampoen, Continue reading
AVOKADO KAASKOEK
GAMMON MET COKE
GAMMON MET COKE
Bedek die hele Gammon met Coke in ‘n pot, kook vir ‘n uur, haal uit, sny die ergste vet af, smeer met mengsel van Worcester sous en stroop, gooi speserye na smaak (Cajun, Origanum en sout en peper) en sit in oond vir ongeveer ‘n uur tot goudbruin. Smeer kort-kort met die stroop mengsel!! Continue reading










