KEKKERERTJIE “SNACK”
Droë kekkerertjies(chickpeas) 1 uur laat le in soutwater en toe 7 minute in mikrogolf met soutwater op hoog gekook.
Gedreineer en toe 2 eetlepels botter in pan gesmelt.
Chickpeas ingegooi en ongeveer 20 min op 5 gerooster .
Nou en dan geroer.
BBQ spice oorgesprinkel en reguit mond toe (sodra dit koel genoeg was , heee heee)
Was ongeveer ‘n koppie chickpeas wat gebruik is. Was net ‘n eksperiment.
BRON – Terpsi Twinkle
Author Archives: Linda Venter
EISBEIN
Bly maar vir my nog die lekkerste. Daai gekookte bord kos.
Tot gister wou ek nie eers bacon eet a.g.v. al die Gamon ens oor die fees tydperk. Gisteraand besluit ek om vandag Eisbein gaar te maak. Ek het dit vir 3 ure in n toe bak in die oond op 160 grade gebak. Continue reading
GEURIGE VARKBOUD


GEURIGE VARKBOUD
Wat vir ‘n groentjie nog makliker gaan wees, is na die kook en velletjie afgetrek is, sit die varkboud in ‘n oondpan, meng half koppie van elke blatjang en mayonnaise, gooi so ‘n koffiebeker water in jou oondpan, plaas varkboud daarin, gooi effens sout en peper, gooi jou blatjang-mengsel oor, plaas jou oond op 100 grade C, en sit dit oornag in die oond. Dit sal geurig gaar word, sonder dat jy jou daaroor hoef te bekommer.
BRON – Ria Magdalena Susanna
MICROWAVE PHUTU-PAP
2 Cups boiling water
1 Cup mieliemeel
1 t salt
Mix all ingredients together in a plastic bowl
Microwave on high power for 1 minute, then stir
Microwave for 4 minutes then stir with fork
Microwave for 5 minutes then loosen crumbs will fork Continue reading
IDEES VIR VARS LOURIERBLARE
IDEES VIR VARS LOURIERBLARE
Ute Mueller Jordaan – Ek het ‘n sakkie vars lourierblare present gekry. Wat maak ek daarmee?
Elsabe Hennig – Droog dit in die koelte en verpak in plastiese sakkies. Ek plaas die sakkies in die vrieskas vir so 24 uur om te ‘steriliseer’ Kan dan vir baie lank gebêre word.
Joan van den Berg – Spoel af. Maak droog en gooi op vadoek of papierhanddoek uit versprei en los tot kurk droog. Bottel en bere. Gebruik soos nodig
Elize Venter – Droog in jou stoof oond uit op 70 grade C as jy fan aksie het nog beter ek droog pietersielie so en seldery blare! droog en vryf fyn en bottel gebruik in enige sout gereg
Thai Cashew Chicken
Sny blokkies hoender,braai lekker saam knoffel en dan gooi jy groterige gesnyde uie en groenrissies by,gooi cashews by en braai so bietjie…dan kan jy sous oorsit- 2eetl soya, 2eetl tamatiesous, bietjie sout na smaak, 4 eetl oestersous en dan bietjie suiker…BAIE lekker.. Continue reading
TUISGEMAAKTE SANDWICH SPREAD

TUISGEMAAKTE SANDWICH SPREAD
1 bakkie roomkaas
1 eetl. suurlemoensap
3/4 kop gerasperde wortels
1/4 kop seldery fyn gekap
1/4 kop engelse komkommer fyn gekap
1/4 kop piekel komkommer fyn gekap
1/4 kop soet groenrissies fyn gekap
1/4 kop soet rooirissie fyn gekap
1/4 kop ui -baie fyn gekap gekap
2 eetl mayonnaise
knypie rooipeper
knypie sout
knypie swart peper Continue reading
BROCCOLI AND CAULIFLOWER SALAD


BROCCOLI AND CAULIFLOWER SALAD
Cut broccoli & cauliflower into little ‘trees.’ Cut the remaining stems into bite sized sliced. Slice onion, not too thinly. Boil for 3 minutes if boiling water. (The veggies should retain a crispness). Allow to cool completely. Make a dressing of lemon juice, olive oil, black pepper & salt. Continue reading
“TANGY/SPICY/STICKY” HOENDERSTUKKIES
“TANGY/SPICY/STICKY” HOENDERSTUKKIES
Resep en foto: Koos van der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
Ek is nou al lankal lus om ‘n Tangy/Sticky/Spicy hoender stukkies te maak. Ek was op die blog en alles gelees wat ek kon kry en toe prober ek die een. Ek het hoender drumettes, die kleintjies gekoop. Sout en peper gestrooi in ‘n bak gepak wat kan toe maak in die oond.
My mengsel wat ek oor gesit het was:
1 koppie Mayonnaise
1 koppie blatjang
1 koppie tamatiesous
1 eet lepel crushed garlic
½ pakkie bruin uiesoppoeier
3 telepels Shisanyama speserye
Eksta:
hoenderstukkies
250 g botter
opsioneel: sesame saad
BROCCOLI, SPEK EN KAAS-SLAAI


BROCCOLI, SPEK EN KAAS-SLAAI
1 broccoli
Pakkie bacon bits
1 koppie gerasperde kaas
1koppie mayo
1 koppie suurroom
1/2 koppie suiker
S&P Continue reading







