
Corn Fritters
100 g Self Raising Flour
5 ml salt
1 x 410 g can whole kernel corn, drained
2.5 ml cayenne pepper
4 spring onions, finely sliced
1 extra large egg
100 ml milk
oil for frying Continue reading

Corn Fritters
100 g Self Raising Flour
5 ml salt
1 x 410 g can whole kernel corn, drained
2.5 ml cayenne pepper
4 spring onions, finely sliced
1 extra large egg
100 ml milk
oil for frying Continue reading→


DELICIOUS CHICKEN SOUP
Make plenty of it, it freezes well for that quick dinner solution.
INGREDIENTS
4 T flour
2 T butter
2 T olive oil
4 carrots, chopped
2 stalks celery, chopped
1 onion, diced
4 cups chicken stock
2 cups milk or cream
1 t fresh black pepper
2 T fresh parsley
Dash of thyme Continue reading→
BACON WRAPPED ONION RINGS
1 pack Bacon
4-5 Onions
2 tablespoons Black Pepper
1/2 cup Hot Sauce
2 tablespoons Mayo
1 tsp Lime Juice Continue reading→


MARETA SE OUTYDSE KARRINGMELKPOEDING
Hierdie is ‘n ou gunsteling by menigte Suid-Afrikaners. Jy kan ook ‘n teelepel vanieljegeursel byvoeg om dit ekstra lekker te maak!
1½ eetlepel botter
¾ koppie suiker
3 eiers
3 eetlepels koekmeel
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
1 koppie melk
2 koppies karringmelk Continue reading→



ROOIBOK RUGBILTONG IN DIE OOND
KOSMAAK is darm maar MAKLIK..???
( Ek sou dit met Bees, fillet ook doen)
+/- 1.2 kg heel Rooibok rugstring
4 eetlepels Woestersous
4 knoffelhuisiesies gesny
1 teelepel Rosemary & Olive speserye
1 Skyf FETTA kaas Continue reading→


MAALVLEIS PIZZA MET KLAAR PIZZA BASIS
15 ml (1 e) olyfolie
1 ui, grof gekap
200 g maalvleis
1 blik (410 g) gekapte tamaties
sout, peper, suiker na smaak
’n paar druppels worcestersous
2 pizzabasisse
120 g cheddarkaas, gerasper Continue reading→

GEBRAAIDE PIESANGS
Skil die piesangs en sny hulle in die lengte middeldeur.
Smelt ʼn klein hoeveelheid botter in ʼn braaipan en braai die piesangs daarin tot hulle
goudbruib is.
Dien met skyfies suurlemoen op of as garneersel by vleis.
COCONUT MACAROONS WITH CHOCOLATE
Makes about 2 dozen
6 cups sweetened shredded coconut flakes
1 can sweetened condensed milk
3 teaspoons vanilla extract
1/2 cup chocolate chips
1 Tablespoon vegetable oil Continue reading→


MELKTERT-KOEK
Die koek
3 koppies koekmeel
20 ml bakpoeier
1 ml sout
500 ml strooisuiker
250 ml sagte botter
4 eiers
250 ml melk
10 ml vanilla Continue reading→
IDEES VIR PIESANG NAGEREG
Madeleine Vermeulen – Ek het hulp nodig. My dogter moet n nagereg resep opstel vir n taak vir skool. Sy mag net die volgende bestandele gebruik. Watse tipe poeding sal dit wees…? Sy mag net die bestandele gebruik ?
Aarbeijellie, piesang, mielieblom, vanieljeroomys, kakao of koffiepoeier en marie beskuitjies.
Elsabie Templeton – Onthou as jy die roomys laat smelt het jy die melk gedeelte wat jy met mielieblom bietjie kan verdik nadat jy die roomys warm gemaak het. Maak die jellie soos per instruksies, meng met die roomys mengsel, druk die piesangs fyn in ‘n moes & meng met dit en gooi in lagies tussen die marie beskuitjies in ‘n bak. Nadat dit in die yskas gestol het oornag (verkieslik) strooi bietjie kakao oor die bo-kant deur ‘n fyn siffie en bedien. Continue reading→
You cannot copy content of this page
