
GEBRAAIDE PIESANGS
Skil die piesangs en sny hulle in die lengte middeldeur.
Smelt ʼn klein hoeveelheid botter in ʼn braaipan en braai die piesangs daarin tot hulle
goudbruib is.
Dien met skyfies suurlemoen op of as garneersel by vleis.
You cannot copy content of this page