MARMELADE KONFYT
Sny suurlemoene in kwarte, haal die pitte uit, en die sny die wit gedeelte uit wat in die middel van die suurlemoene is, saam met die pitte’
Ek het ‘n paar lemoene ook bygesit.
Snipper alles in fyn repies.
Laat staan oornag, bedek die snippers met water.
Kook die fyngesnyde snippers tot sag, ek sommer gou in die stoompot gekook. Continue reading
Author Archives: Linda Venter
TAMATIEKONFYT
TAMATIEKONFYT
Weeg 2 kg tamaties af.
Giet kookwater oor die tamaties en trek die skilletjies af, sny in klein blokkies.
Voeg 2 kg suiker daarby, roer deur, kook stadig tot die suiker opgelos is, draai die hitte op en kook.
Voeg ongeveer 3 eetlepels suurloemoensap daarby. (ek net n suurlemoen se sap uitgedruk en by gevoeg) Continue reading
TRINCHADO
TRINCHADO
(Oorsprong van Angola en Mosambiek af)
Daar is baie verwerkings vir die dis. Die volgende is een van hulle. Word as n voorgereg bedien,
maar ek maak sommer n hoofgereg daarvan so lekker is dit
Dis hoe ek dit maak en geniet.
(4 porsies)
botter /olyfolie
400 g fillet in repies gesny
1 ui fyngekap
125 gr gesnyde sampioene in skywe
1 knoffel huisie fyngekap
7 ml peri peri of chilli speserye na smaak
15 ml paprika Continue reading
HEINER SE SOET-SUUR LEWER
HOMEMADE CHOCOLATE PIE
PIESANGSLAAI MET GEDROOGTE APPELKOSE
WENKE – POTTE SKOONMAAK

WENKE – POTTE SKOONMAAK
Wynand Chantelle Van Huyssteen
Aangesien potte en kos iets ingemeen het……kan iemand asb vir my se of daar n mengsel is wat jy kan aanmaak om potte mee skoon te skuur?? Dankie
Yolandi van den Heever
Die beste medisyne vir potte is pinegel… dit maak potte silwerskoon en lyk ook splinternuut.. en dis nie duur nie. Gebruik daai fyn skuurwol..
Leonie Steenekamp
Hello ladies and gents. Hoping someone can help. While cooking jam, my young niece got distracted and left the pot on the stove. There will be no jam. There is only a big black crust attached to the bottom of the pot. Is there a way to remove it and save the pot?
Iris Oosthuizen – Put vinegar in pot and boil it for about 10 to 15 min
Anna Marie Durand
Try dishwasher soap, put some soap and warm water boil and leave till tomorrow. Strongs…then steelwool and sunlight cake soap and elbow grease..
Silvia Van Eck
Sit milton onder in die pot sodat dit die brandsel bedek. Dit vreet dit weg. Ek het al erg gebrande potte so gered.
Francisca Vermeulen
Asyn is al wat sal help. Kook die asyn in die pot en was die pot dit sal werk.
Doné Smith
Yip, cooking the water & vinegar works well. For those last tough bits, simply spray the pot with normal oven cleaner, leave for a while and then wash.
Debre Lee Mustard
Brown vinegar trust me works wonders.
Lisinda Blaauw
Vinegar and some bicarbonate of soda if you have..other wise just vinegar will work too. Leave it over night.
SKAAPRIBBETJIE MARINADE


SKAAPRIBBETJIE MARINADE
Hierdie resep behoort aan tannie Jo Calitz van Swakopmund. Dis heerlik
Die resep as volg:
1 pakkie bruin uiesoppoeier
1 koppie blatjang
1 koppie mayonnaise
Heuning na smaak
1 koppie kookwater
Gekapte knoffel na smaak
Ek “pre cook” die ribbetjie altyd en dan marineer ek dit.
Meng die bogenoemde bestanddele saam en marineer die ribbetjie daarin ongeveer 3-4 ure tot gebruik.
Sit foelie oor die pan waarin jy bak. Bak dan in die oond teen 180ºC vir 1-2 ure.
Haal foelie af en bak vir nog so 30 min of tot goudbruin en krakerig.
BRON- Barbara Bullock
Foto: Lizel Taljaard Wessels
PEANUTBOTTER CHOC CHIP KOEKIES


PEANUTBOTTER CHOC CHIP KOEKIES
250 g margarine
250 g peanutbotter /grondboontjiebotter
2 eiers.
250 ml witsuiker
250 ml bruinsuiker
750 ml koemeel
10 ml bakp
10 ml koeksoda
4 ml sout
125 ml choc chips
1 k gekapte grondbone
Room margarine, grondboontjiebotter, eiers en suiker saam. Voeg droë bestanddele by en meng tot ‘n deeg. Voeg nou die choc chips by en werk deur. Rol 5 ml balletjies deeg en rol dan in gekapte grondboontjies. Bak vir 15 min in oond van 190°C. Lewer ±65 koekies.
BRON- Elsa van der Westhuizen
MAKLIKE GOEDKOOP SJOKOLADE MOUSSE

MAKLIKE GOEDKOOP SJOKOLADE MOUSSE
BRON- Merelda Hatzidarellis
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie resep het ek jare terug in ‘n tydskrif gekry.
1 blik Ideal melk, verkoel oornag in yskas
500 ml melk
60 ml vlapoeier
60 ml kakao
180 ml suiker of na smaak
15 ml gelatien
30 ml koue water Continue reading









