

MARELIZE SE KOFFIEKOEK
4 eiers
1 koppie suiker
2 eetlepels botter
4 eetlepels melk
4 eetlepels water
1 teelepel vanilla
1½ koppie koekmeel
1 eetlepel koffie
knypie sout.
2 teelepls bakpoeier ( Voeg laaste by)
Klits eiers en suiker tot romerig
Smelt botter in melk ,water en vanilla saam in pot, NIE KOOK NIE
Meng droe betanddele met eier en suiker mengsel en voeg dan die botter mengsel by
strooi bakpoeier oor, vou in.
bak in gesmeerde oondpan vir 15-20min teen 180°C. Continue reading













