
BESTE VLEIS MARINADE
250 ml Tamatiesous
250 ml Blatjang
50 ml Olie
30 ml Stroop
5 ml Tobasco
5 ml Worcestorsous
5 ml Suurlemoensap Continue reading

BESTE VLEIS MARINADE
250 ml Tamatiesous
250 ml Blatjang
50 ml Olie
30 ml Stroop
5 ml Tobasco
5 ml Worcestorsous
5 ml Suurlemoensap Continue reading→

ELAND STEAK – WENKE EN RESEPTE
Ek moes amper ‘n hele eland alleen opeet so ek het baie eksperimenteer. Ek het drie maniere wat vir my lekker is.
Mosterd steak.
Koop een van daai 300ml bier beker mosterd by makro of PnP. Smeer die steak goed met die mosterd – moet sommer so dik op hom le. Maak ‘n woes warm vuur – vlamme is goed. Draai hom so elke minuut – doen elke kant so 3 keer op die meeste. Dan is hy ‘n perfekte rare en op sy lekkerste. Vir iets soortgelyk maar effe soeter gebruik Knorr se Honey and Mustard salad dressing maar moenie dit in vlamme braai nie. Continue reading→
THE ULTIMATE RHUBARB CAKE
½ cup butter
1½ cup white sugar
1 egg beaten
1 teaspoon vanilla
1 cup sour milk (add 1 tablespoon vinegar to 1 cup milk)
2 cup cakeflour
1 teaspoon baking soda
3 cups chopped rhubarb
Topping:
1/3 cup brown sugar
1 teaspoon cinnamon
Continue reading→


PIENK SAGO POEDING
2 pakkies rooi jellie
1 blik kondensmelk
375 ml kookwater
6 eiers geskei
250 ml sago
1 liter melk
60 ml suiker
60 ml melk Continue reading→



PECAN PIE
Makes 1x 24 cm pie – or several small tartlets
1 tin condensed milk
12g butter
60 g golden syrup
5 ml vanilla essence
300 g pecans, roughly chopped
Add all the ingredients into a medium size saucepan – sir over low heat to melt the butter – DO NOT BOIL THE MIXTURE. Remove from the heat, cool and fill the tartlet cases. Continue reading→


KOUE KARAMELSOUS (VIR ROOMYS)
Ek het dit vir my oudste seun se 10de verjaarsdag gemaak. Hy is nou al 30 jr oud maar is steeds gek hieroor. Wens so ek het foto gehad. Nooit kans gekry om dit af te neem nie, nog voor ek my oë kan uitvee is dit OP!!
1 blik (410 g) Ideal melk, kamertemperatuur
1 pakkie (90-100 g) karamel kitspoeding
50 ml goue stroop
50 ml crunchy grondboontjiebotter
sprinkelneute, opsioneel
Meng alles bymekaar en roer baie goed. (500 ml sous). skep oor roomys en sprinkel neute oor.
Resep- Lorraine Weitz Brand
Hierdie is eintlik ‘n black forest biscotti resep. Ek druk dit in my drukker-pan en om ewe groot stukke te kry. Daarna droog ek dit gewoonweg uit in die oond, maar nie te lank nie.
1 koppie kersies
2 koppies water
½ koppie botter, kamer temperatuur
1 ½ koppie suiker
4 eiers
2 teelepel amandelgeursel
2 teelepel vanillageursel Continue reading→

GILLIAN’S WAFFLES
Hier is my wafel resep. Wat lekker is, as ek melk het wat suur geword het, vries ek die melk en gebruik dit in hierdie resep. Anders vat ek vars melk, en sit 2 eetlepels asyn by, en laat staan so bietjie voordat ek met die resep begin. Dit maak die wafel soveel lekkerder.
2 cups cake flour
2 tsps sugar
2 tsps baking powder
1 tsp bicarb of soda
pinch salt Continue reading→


PAELLA MET NET GARNALE EN SPEK
Genoeg basmati rys vir hoeveel mense jy moet kos gee ek gebruik so koppie per 2 of 3 persone,
Kook dit met “chicken stock” blokkie 1 blokkie per 2 koppies rys.
Die water moet kook en ek skat altyd 2 kppies water per koppie rys, kook dit vir 5 min en draai dan die stoof op laag vir nog 10 min,
Roer as al die water weg is en laat staan om verder gaar te stoom met deksel op en roer so elke nou en dan om alles goed los te kry laat staan tot heeeltemal koud.
Bak in ‘n pan ‘n pakkie “baconbits” en gesnyde uie tot lekker krispy. Continue reading→


RICE KRISPIE-KOEKIES
MAAK + 200 koekies
500 g margarien
4 koppies suiker
2 teelepels vanilla
4 koppies klapper
4 koppies rice crispies
4 koppies hawermout
5 koppies meelblom
2 teelepels sout
3 teelepels bakpoeier
3 teelepels koeksoda gemeng met bietjie melk Continue reading→
You cannot copy content of this page
