

PAELLA MET NET GARNALE EN SPEK
Genoeg basmati rys vir hoeveel mense jy moet kos gee ek gebruik so koppie per 2 of 3 persone,
Kook dit met “chicken stock” blokkie 1 blokkie per 2 koppies rys.
Die water moet kook en ek skat altyd 2 kppies water per koppie rys, kook dit vir 5 min en draai dan die stoof op laag vir nog 10 min,
Roer as al die water weg is en laat staan om verder gaar te stoom met deksel op en roer so elke nou en dan om alles goed los te kry laat staan tot heeeltemal koud.
Bak in ‘n pan ‘n pakkie “baconbits” en gesnyde uie tot lekker krispy. Continue reading










