

GEEN ALKOHOLIESE DRANKIE IDEES
Bessie Jvr Marais:
Wat van apple tizer en druiwesap ek hou van druiwesap.
Cindy Christiaans:
Passion fruit en lemonade.
Jacqueline Butt Bierman:
Lekker fruit punch. Crushed pineapple blikkies granadilla en sprite of jy kan ook soda water gebruik. Dreineer net nie pinepple crush voordat jy dit gebruik
Anina Klue Otto: Maak jou eie rooibosystee. Dit is verfrissend en altyd ‘n wenner.
Jy kan enige geur aanmaak koeldrank stroop byvoeg na jou smaak (ek is mal oor pomelo geur) en as jy dit ‘n borrel wil gee kan jy lemonade of sodawater byvoeg.
Plus as jou gaste nie suiker gebruik nie, kan jy die suikervrye opsies byvoeg! Continue reading














