Skep die vrugtepulp in ‘n groot skottel en voeg die volgende by:
1 koppie suiker by as verkies
2 pakkies van 80 g pynappeljellie
1 pakkie van 80 g lemoenjellie
Net so droog, roer tot jellie en suiker opgelos en goed deur gemeng is met vrugte. Continue reading




