SJOKOLADE KOOKWATER OLIE PANKOEK
Resep en foto: Elsabie Templeton
Sous resep en foto: Malie Louw
Tweede foto: Rachel Celotto
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is ‘n klam koek a.g.v. die olie, smaak die tweede dag nog lekkerder (as dit so lank gaan hou!).
As jy ‘n wit koek wil bak, vervang die kakao met mielieblom (Maizena).
1½ koppies koekmeel
1½ koppies strooisuiker
½ koppie kakao
3 teelepels bakpoeier
knippie sout
Meng alles in menger nadat droë bestanddele saamgesif is. Continue reading



-300x225.jpg)










