

HEERLIKE MIELIEBROOD
Foto: Christina en LP Louw
FOOD LOVERS RECIPES
3 koppies bevore pitmielies
1 blik suiker mielies
4 ekstra groot eiers
50 ml olie
100 ml suiker
½ koppie melk
1 koppie semolina
100 ml koekmeel
½ teelepel sout
1eetlepel bakpoeier Continue reading→
Author Archives: amandaconradie
LEMON AND ROSEMARY BRAAIHOENDER
Ek het my SO PAS baie verbaas en voel soos Jamie Oliver!!!
Ons braaihoender is reg v.d kole!!
Hoender borsies sonder vel.
Suurlemoene (baie).. Tannie Ina Paarman se lemon&rosemary sout..greenpeppers en baby marrows. Jy kan enige ander groente bysit as jy verkies, onthou net die hoender word baie vinnig gaar. Continue reading
MEYER SE MIELIEPAPBALLE
MEYER SE MIELIEPAPBALLE
In aparte kastrol, maak mieliepap styf aan en kook tot gaar. Laat afkoel.
Maak ronde balle (grootte afhangende van wat jy verkies)
Pak balle in glasbak en druk gaatjie in elke bal
Maak Sheba van die volgende: tamaties, sampioene, geel, rooi en groen peppers. Geur na smaak. Sheba is lekker dik sous van bogenoemde alles saam gebraai.
Gooi bo-oor papballe
BOELIEBIEF MET KOOL EN BROCCOLI OP PASTA
BOELIEBIEF MET KOOL EN BROCCOLI OP PASTA
1 ui
Halwe groen soetrissie
1 pk x 250 g sampioene (opsioneel)
Teelepel paprika
Gesnipperde kool ,so n kwart van ‘n heel koolkop
Blikkie boeliebief
1 pk knorr bacon & cheese souspoeier
Koppie melk Continue reading
SPARE RIBS
2.5 kg vark (spare ribs)
1 ui fyngekap
1 eetlepel fyn knoffel
1/2 koppie asyn
1 koppie smoked bbq sous
1/2 koppie botter
1 koppie water
1 suurlemoen se sap
1 koppie tamatiesous
Sout en Peper Continue reading
SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
SPINASIE SAMPIOEN SPEK EN FETA QUICHE
Foto: Wilna Dorfling
Tweede foto: Nadine Nortier
FOOD LOVERS RECIPES
240 g koekmeel
230 g botter
150 g Cheddarkaas
Vulsel:
500 g spinasie
45 ml olie
250 g spek
1 groot ui
1 knoffelhuisie
300 g sampioene
sout, peper en Aromat
100 g gerasperde Cheddarkaas Continue reading
PETRO SE HAM SOUTHAPPIE BALLETJIES
PETRO SE HAM SOUTHAPPIE BALLETJIES
Groen Balletjies
1/2 koppie gemaalde gaar Ham
Geel van 1 hardgekookte Eier
1/2 koppie gerasperde Kaas
1/2 teelepel aangemaakte Mosterd
Sout en Peper
Meng al die bestanddele saam en vorm balletjies
Rol oor fyngekapte Pieterselie en laat goed koud word.
Steek tandestokkie in elkeen en bedien as southappie
Resep: Petro Calitz
PETRO SE HAWAIISE SKUIMTERT

PETRO SE HAWAIISE SKUIMTERT
½ koppie Holsum
¼ koppie suiker
1 eiergeel
1 koppie koekmeel
Room die holsum en suiker saam, voeg die eiergeel by en klop tot gemeng.
Werk die meel in by die holsummengsel en knie liggies.
Druk die deeg vas in ‘n diep tertbak se bodem.
Bak die kors in ‘n voorverhitte oond by 200ºC vir 10 – 15 minute. Verwyder uit die oond en laat die tertkors afkoel.
Continue reading
APPELLIEFIE TERT MET IDEAL MELK

APPELLIEFIE TERT MET IDEAL MELK
1 klein blikkie Appelliefies.
1 blikkie Ideal melk
1 pkt Suurlemoenjellie.
2 E Suiker.
2 E Vlapoeier. Sout.
Gooi stroop van vrugte af.
Gooi stroop terug in blikkie en vul aan met water tot vol. Continue reading
GESTOOMDE KERSPOEDING










