HEERLIKE MIELIEBROOD


HEERLIKE MIELIEBROOD
Foto: Christina en LP Louw
FOOD LOVERS RECIPES
3 koppies bevore pitmielies
1 blik suiker mielies
4 ekstra groot eiers
50 ml olie
100 ml suiker
½ koppie melk
1 koppie semolina
100 ml koekmeel
½ teelepel sout
1eetlepel bakpoeierGebruik 2 x 23 x 14 cm panne.
“Spray & Cook”
Maak gepitte ontdooide mielies fyn in voedsel verwerker . Dit moet nog effens grof wees.
Meng geroomde mielies by.
Klits eiers, olie, melk, saam en klits dan die mengsel by die mieliemengsel.
Meng die semolina, koekmeel, sout, bakpoeier saam en roer in by die mieliemengsel.
Verdeel tussen die 2 panna.
Bak 180ºC vir 50 – 55 min.










