PETRO SE HAM SOUTHAPPIE BALLETJIES
Groen Balletjies
1/2 koppie gemaalde gaar Ham
Geel van 1 hardgekookte Eier
1/2 koppie gerasperde Kaas
1/2 teelepel aangemaakte Mosterd
Sout en Peper
Meng al die bestanddele saam en vorm balletjies
Rol oor fyngekapte Pieterselie en laat goed koud word.
Steek tandestokkie in elkeen en bedien as southappie
Resep: Petro Calitz