Ek het my SO PAS baie verbaas en voel soos Jamie Oliver!!!
Ons braaihoender is reg v.d kole!!
Hoender borsies sonder vel.
Suurlemoene (baie).. Tannie Ina Paarman se lemon&rosemary sout..greenpeppers en baby marrows. Jy kan enige ander groente bysit as jy verkies, onthou net die hoender word baie vinnig gaar.
Mmmmmmm!!!! Kan nie wag vir die eindproduk nie.
Ek het hoender so in foil gesit en met toeklap rooster en toe op die kole gesit en stadige kole.. tot dit deur gaar is. Ongeveer 10-15min)
foto en idee van Louise van der Merwe








