CHOCOLATE FOUNTAIN IDEAS
Sharon Naude
Raad Aseblief. These chocolate fountains that you get, what chocolate do you use? and I believe you have to put a lot of oil with the chocolate, I am not keen on doing that, can someone explain how this thing works please.
Liana Munnik You buy the can buy the chocolate drops from Game, Pick ‘n Pay or Hifi Corporation. Don’t add oil!
Sharon Naude Liana… Hi Fi Corporation ??? are they stocking food now?
Liana Munnik
Ek het die chocolate en die masjien gekoop by Hifi Corp Atterbury, Pretoria. En het met 2 ander funksies weer sjokolade daar gekoop. Daar is wit en bruin sjokolade.
Sharon Naude
Dankie Liana, ek het die majien maar het mooit met hom gewerk nie, ek het gehoor by iemand dat ek moet speciale chocolate koop en oilie gebruik, maar hou nie van die idee nie.
Verna Parker
Ek hou ook nie van die olie nie en wil myne so graag more gebruik.
Lucinda Booyse
ek weet as jy gewone chocolade gebruik om vormpies te maak moet jy olie by gooi maar nie die wat gemaak is vi dit nie. ongelukkig weet ek nou nie of dit so is ook met die fountain nie
Sharon Naude
Mens kry fountain sjokolade wat die beste is, maar melk sjokolade werk baie goed, en hulle stel voor dat mens 1 x teel kookolie by elke 500g sjokolade voeg, smelt die sjokolade stadig voor jy dit in die fontain in sit…. ek is seker hier is lede wat nog baie ander wenke het vir ons
Irene Gilliland
Die olie verhoed dat daar klonte vorm en die sjokolade te gou stol. Jy kan dit sonder olie doen maar die kans dat by verstop is baie goed, dan moet jy heeltemal van voor af begin. Wat ek nog graag sal wil toets is om heavy whipping cream te gebruik en n tipe van Genache maak ,(ipv olie), dit het ook n hoe vet inhoud . Maa r ek dink jou verhouding room tot sjokolade sal dan moet groter moet wees. Vir my sjokolade fondue gebruik ek n verhouding vsn 1:1 . Maar soos ek se ek het dit nog nie probeer in n fontein nie.
Verna Parker
Daai klonte en die verstop het my nou heeltemal afgesit. Ek het nie eers geweet van verstop nie !
Maria Liebenberg
Verna Parker indien jy goeie kwaliteit sjokolade koop is dit verseker nie die geval nie.
Rindi Scheepers-Becker
Ek het nie olie bygegooi nie. Gewone sjokolade gebruik.
Caryl Parsons Kidwell
Ek maak n genache en gebruik Lindt chocolate
Peggy Devine
Gebruik groot slab choc met kwart koppie olie (smelt choc in mic, roer olie by gooi in choc fountain, skakel masjien aan) jy proe glad nie die olie nie, was maar ook skrukkerig, maar het lekker gewerk
Celia De Villiers Enslin –
Ek koop sjokolade by Bakersbin…die chips of stukkies werk die beste. Vooraf maak ek dit op baie stadige hitte warm/smelt met so druppel of 2 olie by. Dan sit ek my masjien aan …net die hitte en nie die draai ni. As dit warm is en sjokolade meer gesmelt gooi ek dit sjokolade in die fountain. Sit die draai deel dan aan. As die sjokolade stukke nie te groot is nie…of as dit klaar raak en masjien is warm gooi ek soms die chips net so op die fountain. Beskuitjies soos vingerkoekies, marshmallows is altyd n treffer. Kan ook vrugte soos aarbeie gebruik. Altyd n treffer op enige kuier.








Sjokolade fountain bly n gunsteling by ons funksies en kuiers. Ek vind dit n redelike goedkoop soet happie aan die einde en die kinders net so mal daaroor.