

ADAM SE KORSLOSE MELKTERT
Vir 2 terte:
4 eiers
1 koppie suiker
4 koppies melk
1 teelepel bakpoeier
kaneellpoeier
2 eetlepels margarine
1 koppie meelblom
1 een telepel vanielje geursel
knippie sout Continue reading


ADAM SE KORSLOSE MELKTERT
Vir 2 terte:
4 eiers
1 koppie suiker
4 koppies melk
1 teelepel bakpoeier
kaneellpoeier
2 eetlepels margarine
1 koppie meelblom
1 een telepel vanielje geursel
knippie sout Continue reading→
KLAPPER EN PIESANG BROODJIE
125 g sagte botter
1 koppie strooisuiker
1 teelepel vanieljegeursel
2 eiers
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
2 eetlepels vlapoeier
2.5 ml sout
6 ryp piesangs
6 eetlepels klapper
50 g gekapte neute Continue reading→
KWEPERSMOES
Maak ‘n maklike kwepermoes wat jy soos appelsous saam met geroosterde lamsboud, varktjops of ‘n wildspastei kan voorsit. Skil en ontpit so vier kwepers en kook dit saam met ½ koppie suiker en ‘n steranys vir 90 minute tot sag. Druk deur ‘n sif en bedien die pulp in ‘n bakkie op die tafel. Die oorskiet is lekker saam met kaas en beskuitjies. Genoeg vir ses mense.
BROODSLAAI ALA MARTIE
Slaaisous:
4 eiers
60 ml suiker
15 ml mosterd poeier
25 ml water
50 ml wit asyn
125 ml mayonaise
30 ml melk Continue reading→


TANNIE SOEKIE SE ROLKOEK
Die resep kom oorspronklik van Tannie Soekie van Bothaville distrik af, maar ek ken ongelukkig nie haar van nie. Sy het die resep meer as 40 jaar gelede vir my ma gegee.
Sif saam:
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
¼ teelepel sout
Meng saam en klits:
4 eiers
1 koppie suiker
3 eetlepels water
Voeg die droë bestanddele by die nat bestanddele en meng goed. Continue reading→
1 Blik Kondensmelk
500ml Jogurt
Meng saam sit in mikrogolf oond vir 2 min roer weer 2 min roer. Gooi in tert bord. Laat koud word. Ek het n kors gemaak met tennis beskuitjies, en met room versier.
Resep: Jolandi Greyling
Foto: Bernadene Daniell Prinsloo – Ek het net n lekker stywe jellie bolaag gemaak vir afronding. maak 1pk jellie aan met 125ml warm water en 125ml koue water, nie soos op die pakkie nie.
Die arbei ene het ek Boudoir Koekies net in die bak gepak en die vulsel bo oor. Dit lyk baie mooi as mens dit sny. Die pynappel ene het ek gemmerkoekies gebruik. Die smaak werk lekker saam.
MAALVLEISTERT
Maak witsous van:
50 ml botter
60 ml koekmeel
sout en peper
500 ml melk
125 ml gerasperde cheddarkaas
Voeg 1 geklitste eier en 125 ml melk by.
Maak 250 g maalvleis geurig met uie en smaakmiddels en voeg 6 gesnipperde weense worsies by. Meng met witsous, skep in oondvaste bak, sit skilferkors deeg bo-oor en bak vir 30 min. by 180 ºC.
Bron: Cornelia Myburgh


SJOKOLADEROL MET KERSIEVULSEL
300 ml strooisuiker
160 ml kakao
8 eierwitte
1 ml kremetart
5 ml vanilla geursel
Strooisuiker om in te rol Continue reading→


KORNIESE PASTEIE (CORNISH PIES)
Dankie aan Franco Dippenaar vir die idee met die blaardeeg en maalvleis. Ek het lekker boerewors in vrieskas gehad en dit uit casing gedruk. Ui gebraai en worsvleis bygevoeg. Gaar gekookbraai, toe gevriesde gemengde groete bygevoeg en gekook vir so 10 min Continue reading→
You cannot copy content of this page
