Debbie Bornman
Ek het maar 5 ml bakpoeier en 5 ml koeksoda en 15 ml suurlemoensap by gesit. Het na ‘n ander resep gekyk. Hy was omtrent dieselfde. Sal maar moet sien of dit gewerk het. Nou in die oond. Sal laat weet. Dankie vir julle hulp.

You cannot copy content of this page