
WENKE VIR DIE GEBRUIK VAN ‘N GASSTOOF
Elaine Schoeman:
Die beste om die hitte van jou gasoond te bepaal is om ‘n paar snytjies witbrood op ‘n bakplaat te bak om te bepaal waar die hoogste hiite is, sodoende kan jy bepaal waar om wat suksesvol te kan bak
Adri van Staden:
Ons het ook ‘n gasstoof en ek bak gereels in die (gas)oond sonder probleme. Ek stem saam met Adam dat jy die temperatuur ‘n paar grade hoër moet stel. Vir die verbruining van kos soos vleis het hy ‘n “grill”, d.w.s. ‘n vlam bo in die oond. Continue reading










