Sny koppe van tamaties af en haal die vleis uit. Kap die vleis en dreineer deur ‘n sif. Meng met broodkrummels en bietjie speserye. Voeg ertjies by en vul tamaties. Strooi met olyfolie en bak tot tamaties vir jou sag lyk
Bron: Martie Fourie Moolman –








