BULLY BEEF EN KAASPASTEI
1 blikkie bully beef gerasper
1 koppie kaas
2 eiers geklits
4 eetlepels chutney
4 eetlepels chilli sous
2 eetlepels olie
1 teelepel bakpoeier
1 telepel sout
3 koppie koekmeel
Halwe koppie water Continue reading
BULLY BEEF EN KAASPASTEI
1 blikkie bully beef gerasper
1 koppie kaas
2 eiers geklits
4 eetlepels chutney
4 eetlepels chilli sous
2 eetlepels olie
1 teelepel bakpoeier
1 telepel sout
3 koppie koekmeel
Halwe koppie water Continue reading→


PIESANG EN MALVALEKKER MUFFINS
Meng saam en hou eenkant
500 ml koekmeel
1 teelepel bakpoeier
125 ml semels
125 ml sagte bruinsuiker
75 g gesnipperde malvalekkers
Smelt 100 g margarien en 75 ml gouestroop saam en hou eenkant Continue reading→
MAKLIKE SOUSBONE
Twee groot bottels sousbone gemaak!
2 koppie droë suikerbone
4 eetlepels maisena
4 eetlepels suiker
4 eetlepels bruin asyn
2 telepels sout
Was bone af week oornag . Spoel af en stoom in jou stoompot met so +-5 koppies water. Stoom net 10 minute, meng nou al die bestanddele saam en roer by bone in. Prut vir nog 3 minute tot sous verdik! Bottel dit in gesterliseerde droº bottels
Bron: Elize Venter


PAN FRIED FROZEN CHICKEN BREASTS
Frozen chicken breasts (enough to fill your frying pan)
Cooking oil (I use extra virgin olive oil)
1/2 cup water (adjust, depending on your frying pan. I use 1/2 cup for 10″ frying pan)
Herb and spices of your choice: (here are some ideas… the possibilities are endless!)
Italian seasoning
no-salt seasoning
Herbs de Provence
basil, oregano
garlic powder
onion powder
paprika Continue reading→
PARDOEMS VRUGTEKOEK
200 g rooi glanskersies – afgespoel en in kwarte gesny (340 ml)
25 ml brandewyn
10 ml kakao
10 ml kitskoffiepoeier
500 ml kookwater
1 kg droëvrugte koekmengsel (1 700 ml)
7 ml koeksoda
125 g margarien
300 g suiker (375 ml)
3 groot eiers – geklits
360 g koekmeel (750 ml)
7 ml bakpoeier
1 ml sout Continue reading→


LINDA SE FLOPVRYE SKONS
2 koppies meel
½ teelepel sout
3 teelepels bakpoeier
1/3 koppie olie
2/3 koppie melk
2 eiers
½ koppie kaas
Sif droë bestanddele saam. Meng ander bestanddele in. Sit in pannetjies. Bak 10 min in 200 ºC oond. Speel met resep. Sit sweetcorn by en minder melk. Of knoffel en pietersielie. Continue reading→
CHIMICHURRI-SOUS
In Argentinië word dit by alle vleis bedien. Ek is mal daaroor, en dis so natuurlik en gesond boonop. Ek het geen enkele resep gebruik nie, maar maak dit min of meer soos hieronder. Al wat ek beslis ook gaan byvoeg, is gekapte kruisement. Ek gebruik my staafmenger omdat ‘n prosesseerder die sous te fyn maak na my sin. Die chimichurri moet werklik vooraf gemaak word en teen kamertemperatuur ‘n paar uur staan vir die geure om te meng. Hoeveelhede by benadering!! Party resepte het te veel olyfolie.
2 koppies gekapte platblaar-pieterselie
4 geurige knoffelhuisies, gekap
Ongeveer 4 teelepels droë OF 1/4 koppie vars oreganum-blaartjies
Koljanderblare na smaak (opsioneel; “cilantro” vir die Amerikaners) Continue reading→
(Genoeg vir 12)
1 koppie meelblom
Knippie sout
3 teelepels bakpoeier
2 eetlepels botter
1 koppie gerasperde Cheddarkaas
1 eier
1 eetlepel water
7 eetlepels melk Continue reading→
MAALVLEIS ROL
1 kg maalvleis, lekker gegeur.
Druk die maalvleis plat (vierkantig). Braai uie, sampioene, knoffel. Smeer op platgedrukte vleis. Rasper kaas bo-oor. Rol die maalvleis op.
Maak sous.
½ koppie tamatiesous
½ koppie blatjang
½ koppie mayonniase
Sout en peper na smaak
Skep die sous oor die vleisrol. Maak toe met foelie, indien die bak nie ‘n deksel het nie.
Bak so +- 1 uur. Dit maak ‘n lekker sous.
Terwyl dit bak, kook 2 koppies macaroni tot sag. Sodra die rol uit die oond kom, sit die sag gekookte macaroni al om die kante van die maalvleis rol in die sous. Bak nog so vir 15 min.
Bron: Elsa Rossouw Combrinck
1 blikkie tuna ( die in water)
1 ui fyn gekap
halwe koppie gerasperde kaas
3 eetlepel mayonniase
3 eetlepel tamatiesous
3 eetlepel chutney
sout en peper na smaak
1 gekoopte rol skilferdeeg Continue reading→
You cannot copy content of this page
