BULLY BEEF EN KAASPASTEI
1 blikkie bully beef gerasper
1 koppie kaas
2 eiers geklits
4 eetlepels chutney
4 eetlepels chilli sous
2 eetlepels olie
1 teelepel bakpoeier
1 telepel sout
3 koppie koekmeel
Halwe koppie water
Meng die meel,bakpoeier en sout deur.
Voeg die die kaas en beef by meng goed deur.klits die eiers goed voeg die chutney en chilli sous by meng deur voeg dna die olie by.meng die mengels by die meel mengels,as alles goed deur gemeng is voeg water by tot dit slap genoeg soos jy dit verkies.gooi in pan van keuse bak op 180c vir 30-40 minute
Bron: Christa Flemming









done
Kommentaar deur Jackie Roesch: Wil net met jul mee deel het die Bullie Beef en Kaas pastei gemaak met gemengde Slaai en was heerlik was regtig n wenner Resep!