droë sampioene (by ons in International section in supermark)
soja sous
Week sampioene in net genoeg soja om dit lekker nat te maak. Jy kan altyd nog opgooi as alles geabsorbeer is as te veel en dit mors. Ek week dit vir so 2 ure. Dan dreineer ek dit indien nodig, sprei op bakplaat met bakpapier (belangrik) en droog uit in oond, so ongeveer 120°C vir ‘n paar ure. Dit moet weer kurkdroog wees. Continue reading

















