SUKSES PANNEKOEK WENNER
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml sout
2 eiers
200 ml melk
175 ml water
5 ml suurlemoensap
125 ml olie Continue reading
Category Archives: Wen Resepte / Winners
AARTAPPEL SOP (wenner)
Skil en sny 5 aartappels
1 medium ui gesny
1 pakkie spek
1 hoender blokkies
Room
Olie
Sout en peper na smaak Continue reading
Die Oorlewingsblik (wenner)
Nog 3 kosblikke om te gaan… hierdie een ingesluit, vanaand iets alternatiefs ingesit, my matriek seun se broodjie het vandag ongeeet teruggekom, hy glo nou al teveel brood geeet in sy skoolloopbaan toe doen ek gou so… smackeroos, samoosas, hoender balletjies en groenterolletjies , ek het n pienk sousie gemeng en in n klein plastieke bakkie gegooi, kosblik 2 het kaas stokkies, n kasie en droee wors in, so Hanno Roos, lekker eet more!
Marcelle Pieterse
TUNA KOEKIES (wenner)
“KANNIE-OPHOU-ETIE-BROODJIE” (wenner)


“KANNIE-OPHOU-ETIE-BROODJIE” (wenner)
My 1ste broodjie inskrywing – gevulde pizzabroodjie
Deeg
4 koppie bruismeel
¾ eetlepels kitsgis
2 eetlepels kookolie
1 teelepel sout
1 ½ koppie warm water
2 eetlepels suiker Continue reading
GEBAKTE HOENDERKERRIE (wenner)
GEBAKTE HOENDERKERRIE (wenner)
Ek het hom net baie minder gegemaak
5 heel uie skoongemaak
10 patatjies geskil
10 wortels gekap
2 skrophoendertjies
6 skudde sterk kerrie
1 skud anys (1 teelepel)
Sout na smaak ek het peper en chicken spice by gesit
2 koppies perskeblatjang
1 koppie wortel atjar (ek het dit uit gelos)
1 blik appelkooshelftes Continue reading
LAMB NECK CURRY (wenner)
Eenskottel gereg vir die winter.
Eet dit voor ‘n kaggel, die kerrie hou jou warm van binne en die vuur van buite.
8 lamb neck chops
2 tablespoons (30 ml) flour
oil to brown the meat
2 tins of tomato and onion mix
300 ml water
3 potatoes, peeled and quartered
2 bay leaves
8 baby carrots in pieces
1 cup green beans sliced
2 onions, chopped Continue reading
GEROOSTERDE VARK RIB IN DIE OOND (wenner varkvleis week)
Vark ribbetjie
S & P
koljander fyn
naeltjies fyn
Tiemie blaartjies
Kookwater Continue reading
EIERVRUG KOEVERTE (wenner- eiervrug week)


EIERVRUG KOEVERTE (wenner- eiervrug week)
Maak ‘n bier beslag met
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier en
125 ml bier en hou in yskas.
Skil en sny eiervrug in dik skywe met spleet in middel maar nie regdeur.
Vul gleuf met kaas, tamatie , kaas en ‘n paar druppels tobasco steek gleuf toe met ‘n tandestokkie en dust met koekmeel.
Doop gevulde eiervrug koeverte nou in beslag en braai in warm olie tot goud bruin.
BRON- Elize de Kock
GEVULDE TAMATIES (wenner – tamatie week)
GEVULDE TAMATIES (wenner – tamatie week)
3 tamaties – uitgehol (sny die uitgehaalde tamatie in klein blokkies)
1 klein ui – gekerf
3 toontjies knoffel – gekerf
2 snytjies se croutons
2 viennas in ringetjies gesny en bruin gebraai
groen, rooi en geel pepper in klein blokkies gesny
40g mozzarella in blokkies gesny
2 eiers – geklits met 60ml melk Continue reading












