Vark ribbetjie
S & P
koljander fyn
naeltjies fyn
Tiemie blaartjies
Kookwater
Sny kepies in velkant en sny deur ribbes aan onderkant. Gooi kookwater oor velkant. Droog af met handoek papier. Vryf met spesery mengsel. Plaas in oondroosterpan met velkant na onder en bedek met foelie. Bak op 200 g vir so 20 min. Draai om en rooster vir nog so uur met foelie aan op 150g. Haal foelie af, Sit oond op Grill en rooster tot velletjies blasies op het.
BRON- Martie Fourie Moolman









Geskuif